03/06/2026
Baie, baie dankie vir julle groot harte en ongelooflike vrygewigheid! 🙏
Danksy julle skenkings kon SCN saam met Prisma Church vir die kinders van BMH mooi, warm winterskoolklere koop.
Hulle gaan nou warmer én met groter vreugde skool toe hierdie winter. Julle het werklik ’n tasbare verskil in hul lewens gemaak!
Mag die Here julle ryklik seën vir elke bydrae en elke gebaar van liefde. ❤️