Volgelinge vir Jesus

Directions Contact the organization

Volgelinge vir Jesus Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Volgelinge vir Jesus, Nonprofit Organization, pretoria, Pretoria.

12/12/2024
04/12/2024

Jesus is die weg

Prayer that the bible talks about is the ones who shoud have powerful result John 14:13-14 AMP[13] And I will do whateve...
25/10/2024

Prayer that the bible talks about is the ones who shoud have powerful result

John 14:13-14 AMP
[13] And I will do whatever you ask in My name [as My representative], this I will do, so that the Father may be glorified and celebrated in the Son. [14] If you ask Me anything in My name [as My representative], I will do it.

And I will do whatever you ask in My name [as My representative], this I will do, so that the Father may be glorified and celebrated in the Son. [Ex 3:14] If you ask Me anything in My name [as My repr

24/10/2024

ROMEINE 10:13 AFR53
[13] Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.

19/10/2024

Is Jesus jou alles?

07/07/2024

Ons Vader is 'n beloner van geloof. Daar is 'n beloning in geloof.

Vannogend maak die Heilige Gees my wakker met hierdie gedagte dat daar 'n beloning in geloof is.

Vanoggend was net weer 'n oorweldigende aanraaking. En daarom moet ek dit deel, want as die Here dit vir my kan doen. kan Hy dit vir jou ook doen. Die Here het my geloof beloon op merk waardige maniere. En onthou dit is nie net noodwending geld of materiële dinge maar God het my persoonlik al in elke gebied beloon waarin ek Hom vertrou op Sy beloftes ens.... in geloof. Dit kan geestlik wees in benoudhede, benodigdhede, siekte, finansies, werk, famielie selfs geloof. Hier is 'n kort stukkie wat ek wil deel om te lees uit hebreers. Oop dit bless jou uit jou skoene uit.

‭HEBREËRS 11:1-6
[1] DIE geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. [2] Want daardeur het die mense van die ou tyd getuienis ontvang. [3] Deur die geloof verstaan ons dat die wêreld deur die woord van God toeberei is, sodat die dinge wat gesien word, nie ontstaan het uit sienlike dinge nie. [4] Deur die geloof het Abel 'n beter offer aan God gebring as Kain, waardeur hy getuienis ontvang het dat hy regverdig was, omdat God oor sy gawes getuienis gegee het; en deur dieselfde geloof spreek hy nog nadat hy dood is. [5] Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het. [6] En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek.

" faith is the evidence of things not seen and the reward of that faith is things you can see"

11/05/2024

Choose today whom you will serve, but as for me and my house we will serve the LORD

08/05/2024

‭MATTHÉÜS 5:14-16 AFR53‬
[14] Julle is die lig van die wêreld. 'n Stad wat bo-op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie; [15] en 'n mens steek ook nie 'n lamp op en sit dit onder die maatemmer nie, maar op die staander, en dit skyn vir almal wat in die huis is. [16] Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.

28/04/2024

‭GALÁSIËRS 3:25-29 AFR53‬
[25] Maar nou dat die geloof gekom het, is ons nie meer onder 'n tugmeester nie. [26] Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; [27] want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee. [28] Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus. [29] En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.

27/04/2024

‭II KORINTHIËRS 4:4-15 AFR53‬
[4] naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie. [5] Want ons verkondig nie onsself nie, maar Christus Jesus as Here, en onsself as julle diensknegte om Jesus wil. [6] Want God wat gesê het dat daar uit duisternis lig moet skyn — dit is Hy wat in ons harte geskyn het om die verligting te bring van die kennis van die heerlikheid van God in die aangesig van Jesus Christus. [7] Maar ons het hierdie skat in erdekruike, sodat die voortreflikheid van die krag van God mag wees en nie uit ons nie. [8] In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is verleë, maar nie radeloos nie; [9] vervolg, maar nie verlate nie; neergewerp, maar nie vernietig nie. [10] Gedurig dra ons die doding van die Here Jesus in die liggaam om, sodat ook die lewe van Christus in ons liggaam openbaar kan word. [11] Want altyd word ons wat lewe, oorgelewer in die dood om Jesus wil, sodat ook die lewe van Jesus in ons sterflike vlees openbaar kan word. [12] So werk die dood dan in ons, maar die lewe in julle. [13] En omdat ons dieselfde Gees van die geloof het — soos geskrywe is: Ek het geglo, daarom het ek gespreek — glo ons ook, daarom spreek ons ook. [14] Want ons weet dat Hy wat die Here Jesus opgewek het, ons ook deur Jesus sal opwek en saam met julle voor Hom sal stel. [15] Want dit is alles om julle ontwil, sodat die genade, wat groter geword het deur so baie mense, die danksegging oorvloedig kan maak tot die heerlikheid van God.

Address

Pretoria
Pretoria
0186

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volgelinge vir Jesus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Volgelinge vir Jesus:

Shortcuts

Share