21/05/2026
Goeie môre,
Hercules Gemeenskap
Ons gaan oor die volgende paar dae ’n opgedateerde lys van die 4 Besture van die GPF in die onderskeie sektore plaas, asook dié van die Uitvoerende Komitee van Hercules GPF.
Stoor asseblief hierdie nommers op julle telefone.
Die eerste lys is dié van die GPF Bestuur in Sektor 1, naamlik die Mountain View, Suiderberg en Lady Selborne area.
Onthou asseblief dat die woord "sektor" verwys na ’n geografiese area soos deur die SAPD afgebaken.
Hercules GPF bestaan uit 4 sektore, en elke sektor het sy eie GPF Bestuur.
Groete
Hercules GPF
Radio Beheer Koördineerder
📞📞☎️☎️
Good morning,
Hercules Community
Over the next few days, we will be posting an updated list of the 4 CPF Management Committees in the respective sectors, as well as that of the Executive Committee of Hercules CPF.
Please save these numbers on your phones.
The first list is that of the CPF Management in Sector 1, namely the Mountain View, Suiderberg, and Lady Selborne area.
Please remember that the word "sector" refers to a geographical area as designated by SAPS.
Hercules CPF consists of 4 sectors, and each sector has its own CPF Management Committee.
Regards
Hercules CPF
Radio Coordinator