Menlobond

Call Directions Website Contact the organization

Menlobond Menlobond is Die Hoรซrskool Menlopark se amptelike Alumni-vereniging https://www.facebook.com/AbsolutMenlo/

Volg gerus ook die skool se Facebook-blad, Die Hoรซrskool Menlopark, vir al die jongste Menlo-nuus.

24/09/2026
OUD-PARKIE KRIEKETGENERASIES๐Ÿ Wat โ€™n trotse en spesiale mylpaal vir Menlo-krieket! Austin Schreiber (1980), die voormali...
24/09/2026

OUD-PARKIE KRIEKETGENERASIES๐Ÿ

Wat โ€™n trotse en spesiale mylpaal vir Menlo-krieket! Austin Schreiber (1980), die voormalige eerstespankaptein, het spesiaal in Ierland gaan kuier by twee van ons bekendste 'old boys' en Protea-sterre, Rassie van der Dussen (2006) en Heinrich Klaasen (2009). Hulle verteenwoordig tans die Rotterdam Dockers in die European T20 Premier League.

Die geskiedkundige Schreiber-trofee is reeds sedert 1980 โ€™n trotse deel van Menlo-krieket en word toegeken aan die eerste speler wat โ€™n honderdtal aanteken of โ€™n driekuns in die liga behaal.

Baie dankie, Austin, vir jou jarelange lojaliteit en onbaatsugtige bydrae tot die ondersteuning van Menlo-krieket! ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฑ

Dubbel Parkie-Proteas ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Ons bars van trots oor โ€™n ware historiese mylpaal vir Menlo-netbal! Twee van ons eie oud-Parkie...
23/09/2026

Dubbel Parkie-Proteas ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Ons bars van trots oor โ€™n ware historiese mylpaal vir Menlo-netbal!

Twee van ons eie oud-Parkie netbalsterre, Rolene Streutker (2018) en Luca Keun (2022), het die afgelope naweek albei die SPAR Protea-netbalspan verteenwoordig. Die span het boonop koning(in) gekraai in Nairobi en is amptelik as die verdedigende kampioene van die Africa Netball Cup gekroon!

Hierdie fantastiese prestasie wys net weereens watter wรชreldklas-talent op Menlo se bane gekweek word.

Baie geluk julle! Julle passie, deursettingsvermoรซ en sukses inspireer elke huidige Parkie-netbalspeler. Menlo-park is ongelooflik trots op julle! ๐Ÿ†

OUD-PARKIE BESOEKDAG Wat โ€™n ongelooflike oggend! Sowat 60 oud-Parkies het vanoggend die skool besoek. Die oggend was 'n ...
18/09/2026

OUD-PARKIE BESOEKDAG

Wat โ€™n ongelooflike oggend!

Sowat 60 oud-Parkies het vanoggend die skool besoek. Die oggend was 'n oop uitnodiging aan die 5-jaar tussen-in reรผniegroepe (1971, 1981, 1991, 2001, 2011, 2021) asook enige nostalgiese oud-Parkie wat wou kom inloer. Ons het die Menlo-energie eerstehands by die Amfi-opening beleef, gevolg deur โ€™n koppie koffie en โ€™n stappie deur die skool.

Baie van die oud-Parkies wat daar was, het tans self hul eie kinders in die skool โ€” wat dit net nรณg meer spesiaal gemaak het. Almal was beรฏndruk met hoe die skool vorder en hoeveel verwikkelinge daar is. Die trots was tasbaar.

Dankie aan elkeen wat die oggend saam met ons deurgebring het. Hierdie gaan beslis โ€™n jaarlikse instelling word om ons oud-Parkies weer tuis te verwelkom!

Sluit aan by die Menlobond WhatsApp Gemeenskap vir al die belangrike nuus!

https://chat.whatsapp.com/LE11i9K2LiJ33qgdHD2yJC?s=cl&p=a&ilr=1

Menlo vir altyd!

VANDAG IN DIE GESKIEDENIS15 September 1972Die Menlo-swembad word deur die skool se eerste permanente hoof, Mnr. G. P. va...
15/09/2026

VANDAG IN DIE GESKIEDENIS

15 September 1972

Die Menlo-swembad word deur die skool se eerste permanente hoof, Mnr. G. P. van Zilj geopen. Vandag, nogsteeds deel van Menlo se DNA ๐Ÿ’ฆ

Kom ons oud-Parkies ondersteun hierdie wonderlike inisiatief! Maak vandag 'n bydrae en maak 'n groot verskil.
14/09/2026

Kom ons oud-Parkies ondersteun hierdie wonderlike inisiatief! Maak vandag 'n bydrae en maak 'n groot verskil.

Van Parkie-gronde tot Currie Cup-kampioen! ๐Ÿ†๐Ÿ‰Oud-Parkie, Tiaan Lange (โ€™20) het die rugbywรชreld aan sy voete nรก โ€™n ongelo...
14/09/2026

Van Parkie-gronde tot Currie Cup-kampioen! ๐Ÿ†๐Ÿ‰

Oud-Parkie, Tiaan Lange (โ€™20) het die rugbywรชreld aan sy voete nรก โ€™n ongelooflike seisoen vir die Suzuki Griquas. Hy het nie net die Curry Cup-eindstryd as haker afgeskop en gehelp om die Currie Cup-titel agtereenvolgens huistoe te bring nie, maar eindig ook die toernooi as die top drie-drukker van die hele kompetisie met 9 drieรซ op sy naam!

Geluk Tiaan! Menlo is trots op jou.

๐—›๐—”๐—ฅ๐——๐—Ÿ๐—ข๐—ข๐—ฃ ๐— ๐—˜๐—ง ๐—›๐—”๐—ฅ๐—ง!Op 24 Oktober neem ons Menlo-onderwysers aan die Aquelle Jacaranda City Marathon Challenge deel om gel...
08/09/2026

๐—›๐—”๐—ฅ๐——๐—Ÿ๐—ข๐—ข๐—ฃ ๐— ๐—˜๐—ง ๐—›๐—”๐—ฅ๐—ง!

Op 24 Oktober neem ons Menlo-onderwysers aan die Aquelle Jacaranda City Marathon Challenge deel om geld in te samel vir die Menlo-Omgeefonds, wat Parkies in nood ondersteun. Hulle gee die energie op die pad โ€” kom ons staan bankvas agter hulle! Die Menlobond fasiliteer hierdie projek met trots.

HOE JY KAN HELP:
โ€ข Elke R100 help: Enige bydrae, groot of klein, maak 'n groot verskil.
โ€ข Artikel 18A-kwitansie: Beskikbaar vir skenkings van R2 500+.
โ€ข Verwysing: Gebruik RUN_Voorletter_Van (bv. RUN J Smit).

๐Ÿ‘‰๐Ÿ‘‰ ๐—ž๐—น๐—ถ๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ผ๐—บ โ€˜๐—ป ๐—ฑ๐—ผ๐—ป๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐˜๐—ฒ ๐—บ๐—ฎ๐—ฎ๐—ธ: https://pay.yoco.com/menlobond-npc

NAVRAE:
โ€ข 18A-kwitansies: [email protected]
โ€ข Algemeen: Anastasia Conradie ([email protected])

Klink hier vir meer inligting: https://drive.google.com/file/d/1l5Tyo9F1L94pgISoIcoCZtFkFz3LKNCo/view

๐Ÿ—จ Versprei asseblief die nuus onder julle klasmaats, familie, kollegaโ€™s en vriende. Kom ons wys vir die Menlo-onnies en skool die krag van die oud-Parkie-gemeenskap!

๐—”๐—Ÿ๐—ง๐—จ๐—ฆ ๐—˜๐—ก ๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ž๐—œ๐—˜๐—ฆ ๐—ข๐—ฃ ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ก๐—”๐—ฆ๐—œ๐—ข๐—ก๐—”๐—Ÿ๐—˜ ๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—›๐—ข๐—ข๐—š ๐ŸŽถOud-Parkie, Atterbury Trust-alumnus en meganiese ingenieur Altus Bisschoff (2...
07/09/2026

๐—”๐—Ÿ๐—ง๐—จ๐—ฆ ๐—˜๐—ก ๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ž๐—œ๐—˜๐—ฆ ๐—ข๐—ฃ ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ก๐—”๐—ฆ๐—œ๐—ข๐—ก๐—”๐—Ÿ๐—˜ ๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—›๐—ข๐—ข๐—š ๐ŸŽถ

Oud-Parkie, Atterbury Trust-alumnus en meganiese ingenieur Altus Bisschoff (2014) het โ€™n visie en โ€™n droom gehad: om โ€™n unieke sรชr-kompetisie te skep wat mense en stemme bymekaarbring. Sรณ het die Atterbury Acapella-kompetisie ontstaan. Hierdie kompetisie het gegroei tot โ€™n jaarlikse instelling met belangstelling van regoor die land.

En vanjaar is daar โ€™n ekstra groot rede vir Parkie-trots: oud-Parkies is deel van die verskillende deelnemende groepe!

Dannhauser van der Merwe (2023), Wihan Vermeulen (2025) en Rudolph Jordaan (2024) verteenwoordig US, terwyl Tivann Bezuidenhout (2024), Ewald Meyer (2024), Andru Keun (2025), Alexander Pakendorf (2025), Andries Beyers (2025), David Kunzman (2025), Jessie Pretorius (2025), Anje van Papendorp (2024) en Janus de Villiers (2025) deel is van UP se groepe. Lamari Wagener (2023) verteenwoordig die NWU met trots.

Sterkte aan Altus, sy mede oud-Parkies en al die deelnemers! ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฑ

๐—ข๐—จ๐——-๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ž๐—œ๐—˜ ๐—•๐—˜๐—ฆ๐—ข๐—˜๐—ž๐——๐—”๐—š ๐ŸŽ“Die Menlobond nooi ons 5-jaar-reรผniegroepe (1971โ€ข1981โ€ข1991โ€ข2001โ€ข2011โ€ข2021) asook enige nostalgiese...
31/08/2026

๐—ข๐—จ๐——-๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ž๐—œ๐—˜ ๐—•๐—˜๐—ฆ๐—ข๐—˜๐—ž๐——๐—”๐—š ๐ŸŽ“

Die Menlobond nooi ons 5-jaar-reรผniegroepe (1971โ€ข1981โ€ข1991โ€ข2001โ€ข2011โ€ข2021) asook enige nostalgiese oud-Parkies uit na 'n AMFI-OPENING saam met die skool.

Kom beleef weer die Menlo-gees en geniet 'n verversing saam met ons nรก die tyd.

๐Ÿ“† 18 September 2026
โฐ 07:15 vir 07:30 tot 08:30
๐Ÿ‘” Drag: deftig informeel
๐Ÿ’ต Koste: R80 per persoon

Klik op die link om jou plek te bespreek!
https://menlobond.co.za/produk/oud-parkie-besoekdag-18-sep/

Sien jou daar!๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฑ

Address

412 Atterbury Road
Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 12:00

Telephone

+27123617738

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Menlobond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Menlobond:

Shortcuts

Share