21/08/2026
👣 Augustus maandbyeenkoms 👣
VLU Avanté was bevoorreg om vir Heléne Richter by ons te kon hê. Asook vir Tia Nel die ambassadeur van "Footprints 2 Africa" 👣
Tia Nel het ons meer kom vertel van haar pad wat sy gestap het met haar stoma.
Sy het 8 jaar terug twee groot operasies gehad en al uitweg was om haar lewe te red was om ñ "sakkie" te kry.
Party stomas het ñ "patch" met ñ dingetjie wat uitdruk en dan kry jy die "flat" stoma wat sy het. Ileostomie sit aan regterkant van jou liggaam en is hoog op jou maag jy kan die sakkie sien. Kolostomie is aan die linkerkant van jou maag en is gewoonlik hoog. Sy het net ñ 9 cm klein "entista" wat in haar lies sit naby hoofslagaar. Sy het die "flat skin" stoma
Sy was allergies vir van die pleisters wat baie duur is en so was sy genooi na ñ Cansa dag deur "Footprints 2 Africa" ñ Organisasie wat uit die Verenigde Koninkryk kom en vir stoma pasiënte help. Sy is die ambassadeur vir hulle.
Gaan kyk gerus op hulle Facebook blad en volg hierdie Organisasie se blad. 👣
Na haar praatjie het die dames haar baie vrae gevra.
Dankie aan gasvrouens Annette Bester, Phyllis vd Merwe en Rina Pretorius vir ñ heerlike byeenkoms