SA Jagters-Hunters Soetdoring

SA Jagters-Hunters Soetdoring Hierdie blad sal gebruik word as gerieflike kommunikasie middel, maar sal nie die Whatsapp en e-pos stelsel oorneem nie. sal hier geplaas word.

Belangrike datums, kennisgewings, foto's, ens. Sel nommer slegs Whatsapp navrae

15/06/2026
Onthou, komende Dinsdag 16 Junie 2026, vier ons Jeugdag met die Erik Cortina BlackJack Steel Challenge! πŸ‡ΏπŸ‡¦Almal is welko...
10/06/2026

Onthou, komende Dinsdag 16 Junie 2026, vier ons Jeugdag met die Erik Cortina BlackJack Steel Challenge! πŸ‡ΏπŸ‡¦

Almal is welkom om deel te neem of net die dag saam met ons te kom geniet. Bring jou familie en vriende en kom ervaar die opwinding van hierdie unieke skietuitdaging.

πŸ“ RC Britz Skietbaan, Maribashoek, Mokopane
πŸ•– Inskrywings begin om 07:00

Kom geniet 'n heerlike dag saam met ons vol goeie geselskap en sportmangees. Ons sien uit daarna om julle daar te verwelkom!

Baie dankie aan al die lede wat die koue oggend aangepak het om saam te kom skiet en die dag suksesvol te maak.HG09 - Sw...
26/05/2026

Baie dankie aan al die lede wat die koue oggend aangepak het om saam te kom skiet en die dag suksesvol te maak.

HG09 - Swart wildebees
JP Vermeulen 38.03
Piet van Wyk 31.01
Piet Kiesling 29.01
Franco Kiesling 29.00

HG07 - Vlakvark
Piet van Wyk 30.02
Willem Engelbrecht 19.02
Pierre White 19.00
Paul van Zyl 11

21/05/2026
Saterdag was omtrent ’n vol dag van skiet gewees en dit was ’n groot sukses. Baie dankie aan al die lede wat kom deel we...
13/05/2026

Saterdag was omtrent ’n vol dag van skiet gewees en dit was ’n groot sukses. Baie dankie aan al die lede wat kom deel wees het van die dag, veral ons jeug wat mooi deelgeneem en hul ondersteuning gewys het.

HB01 Hunting Bow
Eckehard Schuhardt 25.01
Tobie van Deventer 25.01
Marnus van Deventer 19.01
theo de Wet 19.00

SG16 Rapid fire 100-150m -Centrefire
Eckehard Schuhardt 250
Wickus Coetzee 210
Liep Liebenberg 80

JB02 - A- U13 Air Pistol
Zandi-Lee Stoltz 168
Mathys Stoltz 133

SG01 -A Handgun20m Centrefire Pistol
JP Vermeulen 180.04
Liep Liebenberg 179.02
Franco Kiesling 159.01

SG01 -B Handgun 20m Centerfire Revolver
Theo de Wet 148
Liep Liebenberg 137.01

SG01 -C Handgun 20m Rimfire Pistol
Alvin van Niekerk 170.02
Franco Kiesling 161.02
Johan van Niekerk 159.00

SG01 -D Handgun 20m Rimfire Revolver
Frik Jacobs 89

SG01 -E Handgun 20m Air Pistol
Annalize Steyn 100.00

SG01 - F Handgun 20m Open Class
JP Vermeulen 160.01
Piet Kiesling 154.01
Jannie Smith 129

11/05/2026

Address

Potgietersrus
0600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Jagters-Hunters Soetdoring posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to SA Jagters-Hunters Soetdoring:

Share