Potgietersrus VLU

Potgietersrus VLU Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Potgietersrus VLU, Community Organization, Potgietersrus.

Om opvoedings geleenthede te bied aan sy lede sodat hulle in staat sal wees om doeltreffend deel te neem aan die landelike en algemene gemeenskapslewe en die ontwikkeling daarvan.

10/05/2026
'n Fees is 'n vreugdevolle of vermaaklike sosiale geleentheid waar mense bymekaarkom om iets spesiaals te vier. Dit word...
02/04/2026

'n Fees is 'n vreugdevolle of vermaaklike sosiale geleentheid waar mense bymekaarkom om iets spesiaals te vier. Dit word gekenmerk deur viering, feestelikheid en dikwels opwindende aktiwiteite. Figuurlik verwys dit ook na iets wat baie lekker, mooi of genotvol is, soos in "'n fees vir die oog".

En het ons nie behoorlik fees gevier tydens ons Maart vergadering nie!

Almal is welkom. Kom speel hierdie maand saam!

Kontak Anuschca vir meer inligting
082 084 2540

Is dit nou nie net die waarheid nie?! As jy ook met hierdie probleme sit, wil jy by ons kom kuier!0820842540 vir meer in...
31/01/2026

Is dit nou nie net die waarheid nie?!

As jy ook met hierdie probleme sit, wil jy by ons kom kuier!

0820842540 vir meer inligting oor ons volgende vergadering πŸ˜‰

Baie welkom aan Elsa van der Merwe en JanΓ© Dippenaar, wat ons kom besoek het hierdie maand, en teen die einde van die ve...
29/01/2026

Baie welkom aan Elsa van der Merwe en JanΓ© Dippenaar, wat ons kom besoek het hierdie maand, en teen die einde van die vergadering sommer besluit het om aan te sluit!

Lees meer oor hierdie 2 dames later πŸ˜‰πŸ€“

Elke maand leer ons iets nuut!Hierdie maand se demonstrasie was gedroogde vrugterolle. Deel bietjie jou resep en wenke m...
27/01/2026

Elke maand leer ons iets nuut!
Hierdie maand se demonstrasie was gedroogde vrugterolle.

Deel bietjie jou resep en wenke met ons πŸ˜‰πŸ‘‡

Baie geluk aan elkeen van ons lede wat hard gewerk, maar lekker gespeel en geoefen het aan elke artikel. 2025 Prysuitdel...
26/01/2026

Baie geluk aan elkeen van ons lede wat hard gewerk, maar lekker gespeel en geoefen het aan elke artikel.

2025 Prysuitdeling:

Gebak & Lekkers
3de - Melize VD Walt
2de - Sarah Lemmer
1ste - Hanell Theron & Martie JV Rensburg

Preservering
3de - Natasja Berry
2de - Hanell Theron
1ste - Martie JV Rensburg

Breiwerk
2de - Elaine JV Rensburg
1ste - Martie JV Rensburg

Borduurwerk
1ste - Hanell Theron

Masjien werk
1ste - Joan Erasmus

Borduurmasjien werk
1ste - Alvine Schoeman

Hekelwerk
1ste - Joan Erasmus

Handvlyt
3de - Sarah Lemmer
2de - Melize VD Walt
1ste - Martie JV Rensburg

Skilder
1ste - Sarah Lemmer

Blomme
2de - Hanell Theron

Skryfkuns
1ste - Hanell Theron

Nuwe lid met meeste punte
Santie De Beer

Lid met die meeste punte
Martie JV Rensburg

Ons maak in 2026 weer so.
Kom kuier saam!
0820842540 vir meer inligting

En so breek 2026, en ons eerste vergadering aan!Propvol aktiwiteite, gesels, lag en leer.Kom kuier volgende maand saam πŸ˜‰...
26/01/2026

En so breek 2026, en ons eerste vergadering aan!

Propvol aktiwiteite, gesels, lag en leer.

Kom kuier volgende maand saam πŸ˜‰
082 084 2540 vir meer inligting

Address

Potgietersrus

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potgietersrus VLU posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share