Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes

Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes Verrykende, sosiale en geestelike geleenthede te skep wat ouer persone in staat stel om so lank as m

Baie baie geluk aan ons erelid, Bettie du Preez . Sy vier 28 Maart haar 90e verjaarsdag. Wat 'n voorreg om haar in ons m...
27/03/2026

Baie baie geluk aan ons erelid, Bettie du Preez . Sy vier 28 Maart haar 90e verjaarsdag. Wat 'n voorreg om haar in ons midde te hê.

baie dankie vir die donasie!!ons gaan lekker pampoen eet
24/03/2026

baie dankie vir die donasie!!
ons gaan lekker pampoen eet

Arukah Ministries het Vrydag 20 Maart die Dienssentrum  besoek. Wat 'n geleentheid!! Heerlik noot vir noot gespeel - bai...
24/03/2026

Arukah Ministries het Vrydag 20 Maart die Dienssentrum besoek. Wat 'n geleentheid!! Heerlik noot vir noot gespeel - baie geluk aan ons wenspan. Almal is huistoe met 'n besielende boodskap.

📍AANDAG DIENSSENTRUM LEDE 📍Kom kuier saam! Gee name op by die kantoor, die laatste, Woensdag 18/03 12h00
16/03/2026

📍AANDAG DIENSSENTRUM LEDE 📍
Kom kuier saam!
Gee name op by die kantoor, die laatste, Woensdag 18/03 12h00

Pragtige stel van 21 leêrs hekel-patrone...R600.00 of naaste aanbod vir die hele stel.. Kan kantoor kontak by 0154915747
04/02/2026

Pragtige stel van 21 leêrs hekel-patrone...

R600.00 of naaste aanbod vir die hele stel..

Kan kantoor kontak by 0154915747

Uitstappie na Spif en Krokodil plaas...Geniet julle uitstappie!!!
04/02/2026

Uitstappie na Spif en Krokodil plaas...

Geniet julle uitstappie!!!

Eerste uitstappie vir 2026!!! Dankie aan almal wat saamgegaan het.  Ons het dit terdeë geniet..Dankie aan Lombardi vir i...
22/01/2026

Eerste uitstappie vir 2026!!!

Dankie aan almal wat saamgegaan het. Ons het dit terdeë geniet..
Dankie aan Lombardi vir interessante en insiggewende toer!

Goeie dag, Voorspoed vir 2026!! Nuwe jaar nuwe uitdaglings... Ons menger is weer reg en ons gaan volstoom bak!! Gemmer -...
12/01/2026

Goeie dag,

Voorspoed vir 2026!!
Nuwe jaar nuwe uitdaglings... Ons menger is weer reg en ons gaan volstoom bak!!

Gemmer - R65
Smelt in die mond - R65
Hawermout - R65
Hertzoggies - R70

Pannekoeke - R7
Vetkoeke skoon - R8
Vetkoeke met vleis - R40

Bestellings tot Woensdag 14h00.. Ons bak Donderdag 15 Januarie 2026!!

Sluit gerus aan op die groep vir bestellings...

WhatsApp Group Invite

Vele hande ligte werk-kerf kerf lekker eet ons later.Dankie al die hande
17/11/2025

Vele hande ligte werk-kerf kerf lekker eet ons later.

Dankie al die hande

Heerlike saamkuier en sing met Pieter Nortier en ons eie Frikkie Truter.
24/10/2025

Heerlike saamkuier en sing met Pieter Nortier en ons eie Frikkie Truter.

Address

Corner Of Dudu Madisha & Geyser Street
Potgietersrus
0600

Opening Hours

Monday 07:30 - 12:30
Tuesday 07:30 - 12:30
Wednesday 07:30 - 12:30
Thursday 07:30 - 12:30
Friday 07:30 - 12:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes:

Share