10/06/2026
🦌 Jagseisoen is hier! 🦌
ASAMBO Giving Back ondersteun weer 'n goeie doel!
As jy hierdie jaar gaan jag, d**k asseblief aan Amelia Nasorgsentrum Potchefstroom. 💚
Ons benodig dringend vleis-skenkings vir hulle jaarlikse Biltongfees. Jou bydrae help hulle om voort te gaan met die versorging en ondersteuning van die inwoners.
📞 Kontak gerus Nico Pelser indien jy 'n donasie wil maak:
082 857 5437
Elke skenking maak 'n verskil.🤍