Oudvolkies Potch

Oudvolkies Potch HERLEEF herinneringe. DEEL in die huidige van die volkiefamilie. DROOM saam oor die toekoms.

12/04/2026
06/03/2026

Saam boer ons voort!!

14/10/2025

‘n Spesiale saamkuier vir die klas van 2005 tydens hul 20-jaar reünie by Volkskool! 💛 Daar is met hulle gedeel hoe groot die sukses van Volkie Vonk is en watter verskil dit vir Volkies maak. Elke oud-Volkie en Volkie-ondersteuner word aangemoedig om saam betrokke te raak! Raak vandag betrokke vir so min as R60 per maand: www.volkievonk.co.za

09/04/2025

VOLKIE VONK "CHALLENGE".

Ons daag JOU uit om betrokke te raak by Volkie Vonk.

Wat is Volkie Vonk se fokus?
1. Die vestiging en uitbreiding van strategiese infrastruktuurprojekte.
2. Die ontwikkeling van alle menslike hulpbronne binne Hoër Volkskoolleerders, personeel en afrigters.
3. Maatskaplike ondersteuning vir minder bevoorregte leerders.

Om deel te raak van Volkie Vonk is maklik! Kliek op die skakel en volg die stappe: www.volkievonk.co.za

Volkie Vonk, want 'n vonkie word 'n vuur! 🔥

27/09/2024

Volkie Vonk bied graag maatskaplike ondersteuning vir minder bevoorregte leerders. Skryf in vir 'n vierbal vir ons gholfdag wat op 22 November sal plaasvind en maak 'n verskil in iemand se lewe!

Om in te skryf vir 'n vierbal, volg asseblief die volgende skakel:
https://forms.gle/5xjiBTVX1XN59Fcd8

Om te deel te word van Volkie Vonk, volg asseblief die volgende skakel: www.volkievonk.co.za

Volkie Vonk, want 'n vonkie word 'n vuur!

27/09/2024

Ons gee graag terugvoer aan al ons Vonk-lede!

Is jy al deel van Volkie Vonk? Wil jy graag betrokke raak? Volg die volgende skakel, raak betrokke en MAAK ‘N VERSKIL!

www.volkievonk.co.za

Volkie Vonk! Want ‘n vonkie word ‘n vuur🔥

27/09/2024
13/08/2024

Address

41 Kruis Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27766663400

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oudvolkies Potch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Oudvolkies Potch:

Share