01/10/2026
๐ ๐ International Day of Older Persons ๐ ๐
Today, we celebrate the wisdom, strength, resilience and invaluable contributions of older persons in our families and communities.
Growing older is a journey that deserves dignity, respect, inclusion and care. Older persons have shaped our communities, preserved our stories and traditions, and continue to enrich the lives of generations.
Let us honour their experiences, listen to their voices, protect their rights and create communities where everyone can age with dignity and purpose. ๐
Today and every day, letโs celebrate older persons and the valuable place they hold in our society.
๐ ๐ Internasionale Dag van Ouer Persone ๐ ๐
Vandag vier ons die wysheid en waardevolle bydraes van ouer persone in ons families en gemeenskappe.
Om ouer te word is โn reis wat waardigheid, respek, inklusiwiteit en omgee verdien. Ouer persone het ons gemeenskappe gevorm, ons stories en tradisies bewaar, en die lewens van verskeie generasies aanhou verryk.
Laat ons hul ervarings eer, na hul stemme luister, hul regte beskerm en gemeenskappe skep waar almal met waardigheid en doelgerigtheid kan verouder. ๐
Vandag en elke dag vier ons ouer persone en die waardevolle plek wat hulle in ons samelewing inneem.