12/06/2026
π FUN FACT FRIDAY π
Life on Earth has been constantly changing for billions of years β a reminder that nothing stays the same forever, and every moment is part of a much bigger story π
Whatever this week looked likeβ¦ keep going. Your chapter is still being written πβ¨
-------------
π LEKKER FEIT VRYDAG! π
Die lewe op aarde verander al vir miljarde jare β βn herinnering dat niks vir ewig dieselfde bly nie, en dat elke oomblik deel is van βn baie groter storie π
Wat ook al hierdie week vir jou ingehou hetβ¦ hou aan gaan. Jou hoofstuk word nog geskryf πβ¨