08/09/2026
GIMMIES LOFPRYSING- & AANBIDDINGSAAND ✨
Gimmies hou binnekort ’n besonderse lofprysing- en aanbiddingsaand waar personeel, leerders en die gemeenskap saamkom om ons fokus op die Here te plaas. 🙏🏻
Kom geniet ’n gesellige aand rondom die bonfires met lofprysing, aanbidding en ’n lekker koppie warm sjokolade. 🔥☕️
Ons sien uit daarna om saam te aanbid, Sy Naam groot te maak en Sy teenwoordigheid te beleef.