Dream Girl

Dream Girl Where dreams come true... Every girl dream about her Matric fair well.

unfortunately not all parents have the means to make that dream come true, so by completing the dream list the fairy godmother might be able to help out .. Dream Girl is a project to help unfortunate matric girls to enjoy their matric fair well just as much as their class mates. By completing the wish letter and send it to our whatsup number
082 941 7899 or the e-mail address
[email protected]

21/11/2024
17/11/2024

Dringend....
Dream Girl is te koop. Ek gaan nie meer aangaan nie agv gesondheid. Kontak my indien u sou belangstel.
071 647 1791

12/11/2024
Voorsmakie van rokke. Weens die hoeveelheid en die verandering van venue kon ons ongelukkig nie by alles uitkom nie. Maa...
12/02/2024

Voorsmakie van rokke. Weens die hoeveelheid en die verandering van venue kon ons ongelukkig nie by alles uitkom nie. Maar groot dinge is aan die gebeur. Ons is baie opgewonde..

Met 2024 reeds in sy 2de maand meen dit die matriekafskeids funksies gaan beslis gouer kom as wat ons d**k..... Die kome...
07/02/2024

Met 2024 reeds in sy 2de maand meen dit die matriekafskeids funksies gaan beslis gouer kom as wat ons d**k..... Die komende naweek 9 - 11 Februarie 2024 gaan ons al die rokke fotografeer en op ons blad laai.. al meer as 300 van hulle.

Klink Baie maar glo my dit is nie.... met die huidige ekonomie is daar al hoe meer mense wat finansieel swaar trek, en raak die behoefte net groter. Dream Girl het sy oorsprong te danke aan die neerslagtige tyd tydens covid. Maar n groot behoefte is raakgesien en sederdien groei ons elke jaar.

2024 is die jaar waarin ons meisies regoor SA gaan probeer help. Daarom het ons julle die publiek se hulp nodig. Ons vra asb vir skenkings. Hetsy dit juwele, aandskoene, aandsakkies, rokke of mans pakke en toebehore is. Alles is welkom...
Ja julle het reg gelees. Ons wil Baie graag ook seuns help.

Vir enige navrae of skenkings kontak asb vir
W/O Elmarie vd Merwe
071 647 1791
(Slegs whatsups asb, kan nie al die oproepe gedurende die dag hanteer nie)

21/11/2023

Please whats out for this space....
We getting lots of brand new dresses in..... awesome pre-loved dresses and much more ....

2024 our dresses will be available to hire for events.

We are going big πŸ‘πŸ‘πŸ‘πŸ«ΆπŸ«Ά

Address

Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00

Telephone

+27716471791

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dream Girl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Dream Girl:

Share