Baillies Gemeenskapsprojek

Baillies Gemeenskapsprojek In ons eie skoolgemeenskap is daar talle gesinne wat in groot nood verkeer! Die behoefte vir kos en ander hulp groei daagliks.

Indien moontlik help ons om asseblief ander in groter nood te help!

Baie dankie aan ons eerste kwartaal leiers en ouers wat hul tyd opgeoffer het saam met Baillies se Gemeenskapsprojek om ...
12/02/2022

Baie dankie aan ons eerste kwartaal leiers en ouers wat hul tyd opgeoffer het saam met Baillies se Gemeenskapsprojek om hul deel vir ons gemeenskap te doen!

“If you think you are too small to be effective, you have never been in bed with a mosquito.” ― Betty Reese

👆 D**k daaroor

Al is ons bietjie stil - gaan die blessings nogsteeds voort!!Dankie vir almal wat elke maand bydrae om 53 gesinne te hel...
17/07/2021

Al is ons bietjie stil - gaan die blessings nogsteeds voort!!

Dankie vir almal wat elke maand bydrae om 53 gesinne te help - ons kan nie genoeg dankie sê nie!

Die behoefte is steeds groot! Al is dit net 'n klein bydrae maandeliks!

Kontak die kantoor of vir Tania by 079 523 6814 indien jul meer inligting verlang.

Die Gemeenskapsentrum is EEN JAAR aktief!! Ons bly nederig en dankbaar!!Dankie vir elke rolspeler! Van donasies, pakkers...
26/04/2021

Die Gemeenskapsentrum is EEN JAAR aktief!!
Ons bly nederig en dankbaar!!
Dankie vir elke rolspeler! Van donasies, pakkers tot uitdelers!
Ons sou dit nooit kon doen sonder jul!

CB Security North West julle is altyd ons grootste fans!!Dankie vir elke keer se ondersteuning!Julle harte is op die reg...
27/02/2021

CB Security North West julle is altyd ons grootste fans!!
Dankie vir elke keer se ondersteuning!
Julle harte is op die regte plekke!

Heerlike dag vir karwas!Dankie vir almal se ondersteuning!Ons is hier tot 13:00!Kom gou!!!
27/02/2021

Heerlike dag vir karwas!
Dankie vir almal se ondersteuning!
Ons is hier tot 13:00!
Kom gou!!!

26/02/2021
Ondersteun asseblief die Gemeenskapsprojek deur Lavenderplantjies by ons aan te koop.Vir enige navrae e-pos na baillie@l...
06/10/2020

Ondersteun asseblief die Gemeenskapsprojek deur Lavenderplantjies by ons aan te koop.

Vir enige navrae e-pos na [email protected]/[email protected] of kontak Jaco by 067 415 7996

Rus meer hierdie langnaweek en laat ons jou kar vir jou was ten bate van Baillies Gemeenskaps Projek.
22/09/2020

Rus meer hierdie langnaweek en laat ons jou kar vir jou was ten bate van Baillies Gemeenskaps Projek.

Baillies Familie en VriendeDankie is soms nie genoeg nie! Maar ons sê uit ons harte uit dankie, vir elke donasie, kontan...
14/09/2020

Baillies Familie en Vriende

Dankie is soms nie genoeg nie! Maar ons sê uit ons harte uit dankie, vir elke donasie, kontant of produkte, groot of klein, om 'n verskil te kan maak in 'n gesin van ons gemeenskap.

"When I started counting my blessings, my whole life turned around." ~ Willie Nelson

Weereens dankbaar om kruidenierspakke uit te kon deel gister vir ons Baillies-gemeenskap!Baie dankie aan elke getroue en...
10/09/2020

Weereens dankbaar om kruidenierspakke uit te kon deel gister vir ons Baillies-gemeenskap!

Baie dankie aan elke getroue en nuwe donateur en elke finansiële bydrae ontvang, maak nie saak hoe klein! Elke bietjie help!

Dankie ook aan ons 3de Kwartaal Leiers wat help pak het aan die pakkies. Julle is sterre!




Thank you Crest Choice Chickens Warren Liebenberg William Liebenberg for your continuous giving!  We do appreciate it!
02/09/2020

Thank you Crest Choice Chickens Warren Liebenberg William Liebenberg for your continuous giving! We do appreciate it!

Address

Baillie Park Primary, Cnr. Pavey & Neethling Street, Baillie Park
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baillies Gemeenskapsprojek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Baillies Gemeenskapsprojek:

Share