Ons Winkel Porterville

Ons Winkel Porterville Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA.

Die winkels neem en verkoop enige skenking. Fondse word aangewend vir gemeenskapsprojekte en studiefondse vir behoeftige studente.

Porterville se Helpende Hand tak is die beste!
09/06/2026

Porterville se Helpende Hand tak is die beste!

Ontmoet ons Vrywilliger

Amanda Erasmus - Porterville-tak
Dis vir my so 'n lekkerte om deel te wees van Helpende Hand. Nie net om mense te kan help nie, maar ook om die verandering in my eie lewe te sien. Vreemdelinge en kennisse wat vriendinne geword het. Takvergaderings wat 'n heerlike koffie/kuier/beplanningsessie word. Dis só maklik vir my om weg te kruip in my eie 'comfort zone' op die plaas, maar Helpende Hand dwing my om uit te gaan en betrokke te raak in ons gemeenskap. Dis heerlik vervullend en goed vir my siel.

Baie dankie Amanda vir die verskil wat jy maak, ons waardeer jou.


Ons Winkel Porterville Pappadag - 21 Junie 2026Kom loer gerus!
08/06/2026

Ons Winkel Porterville
Pappadag - 21 Junie 2026
Kom loer gerus!

HSP Reënbaadjies, Skoolbaadjies, Ondersteunerbaadjie, ens.
05/06/2026

HSP Reënbaadjies, Skoolbaadjies, Ondersteunerbaadjie, ens.

04/06/2026
03/06/2026
GolfskoeneNr 7
03/06/2026

Golfskoene
Nr 7

Baba beddens te koop1 Hout "cot" & 1 Opslaan "cot"
03/06/2026

Baba beddens te koop
1 Hout "cot" & 1 Opslaan "cot"

Nuwe mooi goedjies Ons Winkel Porterville
27/05/2026

Nuwe mooi goedjies Ons Winkel Porterville

19/05/2026

Jou oortollige items kan ʼn wonderwerk word. Dit kan ʼn salaris of ʼn studiefonds word. Dit word kos op ʼn tafel. Dit word hoop. Want by Ons Winkel is jou item is nie net ʼn item nie – dit is ʼn toekoms.

Address

19 Voortrekker Road (opposite Drive Botha's Practice
Porterville
6810

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Porterville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share