VLV Porterville

VLV Porterville The VLV/CWAA is a women’s organisation for personal growth which offers its members opportunities for personal advancement and community service.

Members are thereby enabled to establish a healthy family life, to effectively attend to community needs . The Association was established in Franschhoek on 15 October 1929. Every year at Congress a new theme is chosen. The new theme (August 2016 – August 2017) is Aanpasbare Vroue / Adaptable Women. VLVK se hoofkantoor is ‘n nasionale gedenkwaardigheid te Dorpstraat 126, Stellenbosch. Dit was die

anneks van die Grand Hotel op die hoek van Dorp- en Meulstraat. In 1979, toe die vereniging 50 jaar oud was, is die gebou betrek en Jubileumhuis genoem. VLVK is by drie Landbou Unies, Agri Wes-Kaap, Agri Oos-Kaap & Agri Noord-Kaap geaffilieer. Verder is die VLVK ook by die Wêreldbond van Plattelandse Vroue (WBPV) / Associated Country Women of the World (ACWW) geaffilieer. CWAA offers interesting monthly programs with lectures, demonstrations, debates, exhibitions, shows and/or discussions at meetings, as well as organised educational trips on the following subjects: Agriculture and Horticulture, Art and Craft, Education and Culture, Health, Lifestyle, Public Affairs.

VLV PORTERVILLE nooi u hartlik uit na Gesondheid se vergadering van 4 Junie. Die Tema is VELSORG met spreker Elana Marai...
20/05/2026

VLV PORTERVILLE nooi u hartlik uit na Gesondheid se vergadering van 4 Junie. Die Tema is VELSORG met spreker Elana Marais.

VLV PORTERVILLE VLV Sirkel Weskus Marianne Hanekom en haar span van LEEFSTYL, het ons vanoggend onthaal. Jan-Hendrik Bas...
07/05/2026

VLV PORTERVILLE VLV Sirkel Weskus
Marianne Hanekom en haar span van LEEFSTYL, het ons vanoggend onthaal. Jan-Hendrik Basson, welbekende olyfolie produsent van Porterville, was die gasspreker, wie ook al verskeie internasionale goue medaljes verower het.

VLV PORTERVILLE nooi u uit na 7 Mei se vergadering gereël deur Leefstyl, onder leiding van Marianne Hanekom.
05/05/2026

VLV PORTERVILLE nooi u uit na 7 Mei se vergadering gereël deur Leefstyl, onder leiding van Marianne Hanekom.

VLV PORTERVILLE VLV Sirkel Weskus het vandag deelgeneem aan die internasionale organisasie, Rural Women in Action, se ja...
29/04/2026

VLV PORTERVILLE VLV Sirkel Weskus het vandag deelgeneem aan die internasionale organisasie, Rural Women in Action, se jaarlikse Women Walk the World op 29 April

Kuns en Handvlyt het, onder leiding van Santie de Haan, die 9de April se vergadering aangebied. Hulle het in Vincent van...
15/04/2026

Kuns en Handvlyt het, onder leiding van Santie de Haan, die 9de April se vergadering aangebied. Hulle het in Vincent van Gogh se lewe gedelf met klank en woord

Ons sien baie uit na Santie de Haan en haar K+H span se vergadering Donderdag 9 April
04/04/2026

Ons sien baie uit na Santie de Haan en haar K+H span se vergadering Donderdag 9 April

VLV PORTERVILLE se sameroepster van K+H SANTIE DE HAAN  het n demonstrasie gelewer oor "ice dyeing" met ons Kreatiewe Ku...
24/03/2026

VLV PORTERVILLE se sameroepster van K+H SANTIE DE HAAN het n demonstrasie gelewer oor "ice dyeing" met ons Kreatiewe Kuier

VLV PORTERVILLE bied n heerlike oggend praatjie aan op  18 April deur dr Pieter van Jaarsveld. Dit is nie net vir dames ...
23/03/2026

VLV PORTERVILLE bied n heerlike oggend praatjie aan op 18 April deur dr Pieter van Jaarsveld. Dit is nie net vir dames nie, ALMAL is baie welkom

Onthou ons kreatiewe kuier môre
23/03/2026

Onthou ons kreatiewe kuier môre

Op 12 Maart het Opvoeding en Kultuur n insiggewende vergadering gehad oor die leefwyse van Rastafari.  Met ons onlangse ...
14/03/2026

Op 12 Maart het Opvoeding en Kultuur n insiggewende vergadering gehad oor die leefwyse van Rastafari.
Met ons onlangse konferensie Sirkel Weskus gehou op Redelinghuys, het ons lede baie goed presteer.
Meer inligting hieroor volg

Address

Porterville
6810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLV Porterville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share