Dokimé Halfway House

Directions Website

Dokimé Halfway House Passionate about creating a safe space for the abused and misused, who need a place to rest and to heal.

An SA favourite🥣 Jungle Oats!🐅Moenie die chai-seeds vergeet nie!!!
20/06/2026

An SA favourite🥣 Jungle Oats!🐅
Moenie die chai-seeds vergeet nie!!!

Dankie Here vir U voorsiening. Dankie vir die mense wat U op ons pad plaas sodat ons ander kan bystaan in hul behoeftes....
11/06/2026

Dankie Here vir U voorsiening. Dankie vir die mense wat U op ons pad plaas sodat ons ander kan bystaan in hul behoeftes. Ons loof U! Deona Roodt Johanna Stander Shalom Gemeente Port Nolloth Christine van Wyk Willem van Wyk

Baie dankie aan BieQmooi vir die vinnige en pragtige transformasie van hierdie stukkende outjie. Lorrain jy en jou mensi...
05/05/2026

Baie dankie aan BieQmooi vir die vinnige en pragtige transformasie van hierdie stukkende outjie. Lorrain jy en jou mensies is awesome!

Saturday Vibes!
11/04/2026

Saturday Vibes!

03/04/2026

Before and after....

Mag die inwoners van hierdie huis ook deur 'n proses van transformasie gaan soos hul nader aan Jesus beweeg. Here ons dank U en loof U vir U voorsiening. Ons dank U ook vir elke beproewing want ons weet dit alles is ten goede van ons geestelike groei.

Mag die inwoners van hierdie huis ook deur 'n proses van transformasie gaan soos hul nader aan Jesus beweeg. Here ons da...
03/04/2026

Mag die inwoners van hierdie huis ook deur 'n proses van transformasie gaan soos hul nader aan Jesus beweeg. Here ons dank U en loof U vir U voorsiening. Ons dank U ook vir elke beproewing want ons weet dit alles is ten goede van ons geestelike groei.

Address

69 Mainroad
Port Nolloth
8280

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dokimé Halfway House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share