11/10/2026
Daar lê nog heelwat pakkies. Mense wat nie kom optel of reel nie, gaan nie weer gehelp word nie. Jul ken die reels by nou... Ons gaan daai mense wat comment, maar dan nie kommunikeer met ons nie, ignoreer as ons weer nuwe klere post. Ek sit heeldag by die huis en wag vir drie dae...ons het ook ander dinge wat ons besig hou.🌹
Ek hou n lys van mense wat nie pakkies kom haal of glad nie kommunikeer met ons nie...so ons gaan jul nie weer in aanmerking laat kom nie. 😊
Dankie
Ronelle