22/09/2026
Ons wil graag in 6 dames se lewens belê. Ons het 6 kaartjies beskikbaar vir WWC 2026😉 Maak gerus kontak indien jy graag die dag wil bywoon. Maak asb seker indien jy die kaartjies vat, jy definitief daar sal wees🤗
René - 082 302 5637