Finesse Vlu aandtak Polokwane.

Finesse Vlu aandtak Polokwane. Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Finesse Vlu aandtak Polokwane., Community Organization, Polokwane.

Finesse Aandtak: July 2026Datum: 22 July 2026Tak Afsluiting: “Night at the Theatre” 2
17/08/2026

Finesse Aandtak: July 2026 Datum: 22 July 2026 Tak Afsluiting: “Night at the Theatre” 2

Finesse Aandtak: July 2026Datum: 22 July 2026Tak Afsluiting: “Night at the Theatre”Finesse dames word heerlik bederf met...
17/08/2026

Finesse Aandtak: July 2026
Datum: 22 July 2026
Tak Afsluiting: “Night at the Theatre”

Finesse dames word heerlik bederf met die Tak se afsluitings funksie – Night at the Theatre!
Elke lid speel ‘n unieke rol in die produksie en word aangenaam verras met die titels en rolle wat voorgestel word. Die dames geniet hierdie terdeë en lag lekker saam !

Na afloop van die produksie, voorgelees deur ons sekretaresse, Marina Fourie, ontvang elkeen ‘n sertifkaat vir die deelname en rol wat sy in die produksie verteenwoordig het.

En ons lede word al hoe meer.
27/06/2026

En ons lede word al hoe meer.

10/06/2026
Finesse vlu Aandtak vier hul 25ste verjaarsdag met April 2026 se vergadering.  Dames het lekker gekuier en geverf met ko...
25/04/2026

Finesse vlu Aandtak vier hul 25ste verjaarsdag met April 2026 se vergadering. Dames het lekker gekuier en geverf met koffie (die produk van die jaar). Leanda Le Cornu (VLU Noord President) het die aand saam met dames geniet.

Address

Polokwane

Telephone

+27615068081

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Finesse Vlu aandtak Polokwane. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Finesse Vlu aandtak Polokwane.:

Shortcuts

Share