Hulp vir Shaun Coetzee

Hulp vir Shaun Coetzee Shaun was diagnosed with cancer on 8 Sept 2022 and he needs urgent treatment. His father has also been very ill recently and the family's funds are depleted.

We ask the community to take our hands and help cover Shaun's medical bills. Shaun was diagnosed with cancer on 8 September 2022. He needs to undergo urgent medical treatment to battle this disease. His father has also been very sick recently and the family's funds are low. We ask the community to take our hands and help us to pay for Shaun's medical needs.

Opvolg op Shaun se bloedtoetse. Ons Glo en Vertrou op volle geneesing. God is Groot.
31/01/2026

Opvolg op Shaun se bloedtoetse. Ons Glo en Vertrou op volle geneesing. God is Groot.

25/09/2025

🩷HEART DRIVE PROJEK 🩷
(Polokwane)

Die volgende is dringende behoeftes waarmee ons hulp nodig het.

Babaklere:

Dogtertjie 0-6 maande
Seuntjie 0-6 maande
Baba badgoed
"Camping cots"

Kinderklere:

3-6 jaar Dogtertjie
5-7 jaar Seuntjie

Dogters 10-18 jaar
Seuns 13-18jaar

Dames

Klere grotes
26 - 50, hierdie is groot verskeidenheid grotes, ons het baie Dames wat nog nie gehelp kon word nie.

Ons het ook 'n Dame wat begin werk het en ordentlike werksklere benodig. Nommer 36 en skoen 7/8.

Mansklere, alle grotes is bitter nodig.

Ons het ook bitter dringend kos, nie-bederfbare kos en badgoed nodig vir ons kospakkies. Ons is tans basies leeg uitgegee en het U hulp met skenkings hiervoor nodig asb.

As U moontlik kan help kan U my watsapp op 063 161 5815

Mariza

TopFans

Opvolg vir Shaun se toetse. Ons sien Dr Jansen die 10 Maart 2025 vir uitslae. Ons Glo en Vertrou dat Shaun gesond is en ...
01/03/2025

Opvolg vir Shaun se toetse. Ons sien Dr Jansen die 10 Maart 2025 vir uitslae.

Ons Glo en Vertrou dat Shaun gesond is en dat Ons Vader Geneësing bring.

19/11/2024

Baie geluk met jou verjaarsdag my Seun.

Mag Ons Vader jou volgende Lewensjaar Seën met tonne Vreugde, liefde en Gesondheid.

Ons is trots om te se jy is ons Seun.

Ons is oneindig lief vir jou.

Address

Polokwane
Polokwane

Telephone

+27735699436

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hulp vir Shaun Coetzee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Hulp vir Shaun Coetzee:

Share