09/06/2026
๐โจ ๐ข๐ก๐ฆ ๐๐๐ก ๐ก๐๐ ๐ช๐๐ om hierdie projek in aksie te sien nie. โจ๐
Vandag het ons vrywilligers die eerste stap geneem en begin om die stoele uit die bus te haal. Die transformasie het begin! ๐จ
Hierdie bus gaan omskep word in iets wat hoop, diensbaarheid en liefde na mense sal bring.
Dankie aan elke vrywilliger wat hulle tyd en hande gee om hierdie droom โn werklikheid te maak.