23/08/2026
♥️HEART DRIVE PROJEK♥️
(Polokwane)
Ons het dringend hulp nodig vir enkel Mamma wat in haar eie plekkie in getrek het en nou hulp nodig het.
🪷Enige kos/badgoed en skoonmaak items
XS/Small vroue klere
Nr 4 en nr 6 vroue skoene.
Queen size beddegoed (dis grote bed wat ons as skenking kon ontvang en mee help)
Hand doeke
Gordyne
Koppies/glase
Eetgerei
Strykplank (ek het stryk yster gegee).
Ketel
Droog rakkie
Rakkies en stoor bokse of kratte. (Woonstel eienaar is nog besig om kaste in te bou en vir nou moet alles op goed gesit word los en klere op vloer uitgepak.
Enige dekor of iets spesiaal vir jong tiener meisie. ♥️ Sy hou ook baie van kuns en teken/verf.
Hulle fone is redelik ouerig en skool take ens word alles maar op foon gedoen, ongelukkig sukkel Mamma te veel met dié op die stadium. As iemand moontlik 'n selfoon of tablet het wat in die pad is, dit sal bitter baie help vir dié doeleindes 🌸
As iemand moontlik kan help, kan julle my watsapp op 063 161 5815