Skool hulp Angel Assist

Skool hulp Angel Assist Ons help ouers wat nie kan bekostig om kinders se skool goedjies te kry nie

09/01/2025
29/12/2024

Goeie dag almal, dankie vir elke persoon wat ge "pledge" om iets te kry vir die kinders, ek het vandag weer paar goedjies ontvang.

Wish me luck more Oggend het ek 'n vergadering met Acsu en Afriforum en Nissan en WGI het ook gepledge om te help.

Julle almal wys my Dat daar nog goed is in die lewe

29/12/2024
28/12/2024

Laat weet as ek pakette bymekaar kan sit wat makliker is vir assistance

Address

Piet Retief
Piet Retief
2380

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skool hulp Angel Assist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share