03/04/2026
Vandag, op Goeie Vrydag, onthou ons die groot liefde van Jesus.
Hy het Sy lewe gegee sodat ons kan lewe.
Hy het pyn gedra sodat ons genesing kan ontvang.
Hy het die prys betaalโฆ vir my en vir jou.