Parys Voortrekkers

Parys Voortrekkers Die Voortrekkers bemagtig moderne Afrikaners, in besonder sy jeug, om as positiewe Burgers en konsekwente Christene suksesvol te wees.

๐Ÿพ Diensbare leiers in aksie!๐ŸพVoortrekkers staan bekend as diensbare leiers wat โ€™n verskil maak in hul gemeenskap โ€“ en hi...
09/04/2026

๐Ÿพ Diensbare leiers in aksie!๐Ÿพ

Voortrekkers staan bekend as diensbare leiers wat โ€™n verskil maak in hul gemeenskap โ€“ en hierdie keer was dit beslis sigbaar!
Onder leiding van die Graad 12 Renosterspan het die Verkenners van Parys Kommando betrokke geraak by die DBV. Hulle het honde- en katkos ingesamel en dit met groot dankbaarheid oorhandig. ๐Ÿถ๐Ÿฑ
Die dag was gevul met praktiese diens en baie liefde: daar is met die katte gespeel, die honde is gaan stap, en die seuns het ook hard gewerk om โ€™n oorgroeide kamp te ontbos en netjies te maak. Met behulp van โ€™n bossiekapper, vriendelik geleen deur Coastal Hire, is die taak vinnig en doeltreffend afgehandel. ๐ŸŒฟ๐Ÿ’ช
โ€™n Groot dankie aan Tannie Rozanne Erenst van die DBV wat vir ons meer vertel het oor die aannemingsproses en die belangrike werk wat gedoen word om diere te red en te versorg.
Ons is trots op elke Verkenner wat hul tyd en energie ingesit het om โ€™n verskil te maak! ๐Ÿ™Œ

09/02/2026
06/02/2026

๐Ÿฎ๐Ÿ”ฅ Meer as 6 940 Voortrekkers is reeds geregistreer โ€“ en saam verlig ons die pad vorentoe met hoop, leiding en toekomsdrome โœจ

Elke nuwe lid is โ€™n ligpunt wat groei, koers hou en โ€™n verskil maak in sy of haar gemeenskap. Help ons om die lantern-barometer nรณg hoรซr te laat klim!

๐Ÿ‘‰ Registreer vandag: https://registrasie.voortrekkers.co.za

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž 012 329 6011




๐Ÿฆ Die Renosterspan van Parys Kommando het vir Mnr. Janse van Rensburg โ€™n Voortrekkerdas ๐Ÿ‘” oorhandig as โ€™n teken van waar...
22/10/2025

๐Ÿฆ Die Renosterspan van Parys Kommando het vir Mnr. Janse van Rensburg โ€™n Voortrekkerdas ๐Ÿ‘” oorhandig as โ€™n teken van waardering en โ€™n warm verwelkoming ๐Ÿค by Die Voortrekkers Parys Kommando.

Ons sien daarna uit om Meneer in die jare wat kom beter te leer ken ๐Ÿ˜Š en saam met u die Voortrekkergees by Hoรซrskool Parys verder te versterk. ๐Ÿ’ชโœจ

๐ŸŽ‰ Ons Gr. R- en Gr. 1-voriemaats het Vrydag heerlik saam gespeel!Speeltyd word sommer leer-tyd, want hulle ontdek hoe le...
23/09/2025

๐ŸŽ‰ Ons Gr. R- en Gr. 1-voriemaats het Vrydag heerlik saam gespeel!
Speeltyd word sommer leer-tyd, want hulle ontdek hoe lekker dit is om saam te werk en as โ€™n span dinge te doen ๐Ÿค๐Ÿ’ซ

05/09/2025

๐ŸŽ‰๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Die Parys Vories het 100 jaar van Afrikaans gevier! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽ‰

๐Ÿ“Œ Afrikaans leef en blom โ€“ vandag, mรดre en altyd!

Oord Vaalrivier se Voortrekkers het Saterdag by Primรชre Skool Parys hul Voorslag-voorbereiding gedoen. Dit was leersaam ...
28/07/2025

Oord Vaalrivier se Voortrekkers het Saterdag by Primรชre Skool Parys hul Voorslag-voorbereiding gedoen. Dit was leersaam รฉn lekker!

Address

Parys
9585

Opening Hours

16:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Parys Voortrekkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share