Parow Senior Sentrum/Hernus Kriel Behuising

Parow Senior Sentrum/Hernus Kriel Behuising Ons verskaf programme/etes/vervoer/wasgoeddiens/hare- en voetesorg. Ons poog om vereensaming van bejaardes te bekamp.

Ons seniors het vandag 'n soet avontuur van koekieversiering geniet! Baie dankie aan vrywilliger Elna Britz vir haar kun...
23/09/2026

Ons seniors het vandag 'n soet avontuur van koekieversiering geniet! Baie dankie aan vrywilliger Elna Britz vir haar kundigheid en borg van vandag se soet ervaring!

Baie dankie aan Yolande Pretorius van AVBOB vir 'n lekker Noot vir Noot-sessie!
23/09/2026

Baie dankie aan Yolande Pretorius van AVBOB vir 'n lekker Noot vir Noot-sessie!

23/09/2026
Ons saal het nog nooit so mooi geblom nie!!
22/09/2026

Ons saal het nog nooit so mooi geblom nie!!

Ons deel graag Vilene Kannemeyer se splinternuwe sielvolle liedjie met julle. Vilene het 'n hart so groot soos 'n bus, e...
07/08/2026

Ons deel graag Vilene Kannemeyer se splinternuwe sielvolle liedjie met julle. Vilene het 'n hart so groot soos 'n bus, en daar is altyd 'n plekkie vir 'n senior daarin. Ons loop al 'n lang pad met haar saam en sy bly 'n inspirasie vir oud en jonk!

This is the official lyric music video for "'n Stukkie Hemel" by th...

Tyd vir ons jaarlikse SOP, SNARE & BINGO! Kom geniet 'n aand van warm sop & brood, goeie vermaak en bingo!Besprekings vi...
07/08/2026

Tyd vir ons jaarlikse SOP, SNARE & BINGO!

Kom geniet 'n aand van warm sop & brood, goeie vermaak en bingo!

Besprekings via Whatsapp 0648638744 of skakel 0219303702 tydens kantoor ure of volg die skakel.

Indien jy nie kan bywoon nie, is jy welkom om 'n bejaarde te borg!🙏

Ondersteun asb ons seniors se fondsinsamelingsprojek
27/05/2026

Ondersteun asb ons seniors se fondsinsamelingsprojek

Kom deel in 'n oggend van omgee vir 'n ware vriendin van ons Sentrum en bejaardes in die algemeen. Vilene Kannemeyer het...
26/05/2026

Kom deel in 'n oggend van omgee vir 'n ware vriendin van ons Sentrum en bejaardes in die algemeen. Vilene Kannemeyer het hierdie keer ons hulp nodig! Whatsapp jou bespreking aan 0648638744. (Borg gerus 'n kaartjie vir 'n bejaarde of iemand van jou keuse indien jy nie self kan bywoon nie)

Twee van ons jong senior dames haal die sportblad vd Tygerburger! Ons is baie dankbaar vir die groot donasie van Racing4...
14/05/2026

Twee van ons jong senior dames haal die sportblad vd Tygerburger! Ons is baie dankbaar vir die groot donasie van Racing4Change aan ons Sentrum en vir elke drywer en hul families was bygedra het tot die fondse maar ook om hierdie 'n onvergeetlike ervaring te maak. Ons sal beslis op ons manier Racing4Change ondersteun in hulle uitreik-aksies en opheffingswerk. ❤️


Two elderly residents experienced a thrilling day at Killarney Raceway, showcasing that adventure knows no age limit and promoting community upliftment.

Wat is nou lekkerder op 'n koel herfsdag as 'n porsie hoenderkerrie-potjie met rys?Neem kennis: Reël gerus indien jy ete...
23/04/2026

Wat is nou lekkerder op 'n koel herfsdag as 'n porsie hoenderkerrie-potjie met rys?

Neem kennis: Reël gerus indien jy etes na 14:00 wil afhaal.

Address

62 Bedford Street
Parow
7500

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27219303702

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Parow Senior Sentrum/Hernus Kriel Behuising posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Parow Senior Sentrum/Hernus Kriel Behuising:

Shortcuts

Share