24/06/2026
Geluk met jou verjaarsdag, Albert! 🎉
Ons wens jou ’n wonderlike dag en ’n jaar vol nuwe avonture toe.
Tussen boer in die Grabouw-wêreld, die buitelug geniet, fietsry en reis na nuwe plekke, hoop ons daar is ook tyd om vandag bietjie te ontspan en die dag te vier.
Dankie vir jou betrokkenheid op die KAW se Uitvoerende Komitee.