Paarl Skouspel

Paarl Skouspel A SKOUSPEL spectacular in Afrikaans and English. A show by the community - for the community. Lip-syncing, with real moves, dancing & LOADS of attitude..!

Address

Paarl
Paarl
7646

Telephone

+27825847881

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paarl Skouspel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Paarl Skouspel:

Share

WELKOM

Paarl Skouspel is ‘n liefdadigheids-projek wat'n uitsonderlike aanbieding deur lede van die plaaslike gemeenskap, áán die gemeenskap behels.

Die hoof doel van hierdie projek is om fondse te genereer vir 3 nie-winsgewende instansies; die plaaslike Valcare- & Eden *welsyns organisasies en die nasionale Teater Bystandsfonds. Web-links na beide hierdie instansies verskyn onderaan hierdie bladsy**.

Die 2019 Skouspel groep bestaan uit lede van die Paarl gemeenskap wat ons gehore gaan vermaak met musiek van plaaslike sowel as internasionale kunstenaars. Hoewel die Skouspel alles en nog meer sal behels wat die bekende eweknie in die stede ons bied, is die grootste (en bykans enigste) verskil dat ons kunstenaars nie werklik sal sing nie. Meeste van ons ken die beginsel agter lip-sync**. Daar is verskeie redes vir hierdie tipe opvoering, waarvan logistiek, professionalisme, klank ens. die mees algemene is.

Ons deelnemers oefen meer as een keer per week vir langer as 3 maande om aan ons gehore 'n uitstekende, professionele en uiters vermaaklike program aan te bied.