Vryburger Omgeemense Paarl

Vryburger Omgeemense Paarl Liefdadigheidsorganisasie met Die Bybel as grondslag, wat streef daarna om die nood in die gemeenskap So staan die voorsitter as Stuurman bekend.

Die Vryburgers is ‘n nie-politiese diens- en kultuurbeweging wat die stoflike, sowel as die opvoedkundige, kulturele, geestelike en maatskaplike ontwikkeling van die gemeenskap asook die bevordering van die Afrikaanse kultuur en tradisie, ten doel het. n 1652 het Jan van Riebeeck 'n halfweghuis vir die VOC op die handelsroete tussen Europa en die Ooste gevestig. In 1657 besef die goewerneur dat hy

nie die land alleen mak kan maak nie. Ongeveer 550 kontrakwerkers word onthef en ontvang grond om vir hul eie rekening te bewerk. Hierdie pioniers, die Vrije Burgher, was die eerste landbouers aan die Kaap. Die hunkering na 'n Afrikaanse diensbeweging het 'n groepie Afrikanermans van Bloemfontein aangespoor tot die stigting van 'n beweging waardeur die welsyn van die gemeenskap nagestreef kan word. Gedurende 1963 is oorgegaan tot die stigting van so 'n beweging. Daar is besluit op die naam Vrijburgers, met afbeelding van Adam Tas, een van die vroeë vryburgers, se huis as embleem. Sedert 1963 is Die Vryburgers 'n groepering van outonome korpse wat onder 'n oorkoepelende sambreel geaffilieer is. Die oogmerke word bereik deur die insameling van fondse en inklusiewe dienslewering aan die breë gemeenskap. Samewerking met ander kultuur- en diensorganisasies word aangemoedig, maar daar is geen politieke of ander affiliaqsies nie. Daar is ook besluit om die vroeë Kaapse ampsbenamings vir die beweging se ampte te gebruik. Sekretaris = Skrijwer. Tesourier = Fiskaal. Ordebeampte = Ritmeester. Skakelbeampte en bemarking = Basuin.

30/01/2026

Slegs 7, 4 bal plekke nog beskikbaar! Baie pryse, lekker kos en ń paar nat g*te, by Wellington Golf Klub
Jy kan ń g*t ook borg, vanaf ń R1000!

Slegs 7, 4 bal plekke nog beskikbaar! Baie pryse, lekker kos en ń paar nat g*te, by Wellington Golf KlubJy kan ń g*t ook...
29/01/2026

Slegs 7, 4 bal plekke nog beskikbaar! Baie pryse, lekker kos en ń paar nat g*te, by Wellington Golf Klub
Jy kan ń g*t ook borg, vanaf ń R1000!

Threska Roux
23/12/2025

Threska Roux

"This is going to be a gooooood day". ⛳ "Share " hom asb vir ons. Alles vir 'n goeie doel.

"This is going to be a gooooood day".   ⛳    "Share " hom asb vir ons.   Alles vir 'n goeie doel.
22/12/2025

"This is going to be a gooooood day". ⛳ "Share " hom asb vir ons. Alles vir 'n goeie doel.

Indien jy gewonder het of jy moes kom....Dis wat jy gemis het!Jy gaan nie dié kwaliteit of hoeveelheid in enige restaura...
29/11/2025

Indien jy gewonder het of jy moes kom....
Dis wat jy gemis het!
Jy gaan nie dié kwaliteit of hoeveelheid in enige restaurant kry nie.

Die Saterdag!Gaan soos die vleispotte van Egipte lyk.... Kom kuier saam en eet soveel as wat jy wil!
24/11/2025

Die Saterdag!
Gaan soos die vleispotte van Egipte lyk.... Kom kuier saam en eet soveel as wat jy wil!

Laaste week vir bespreek en betaal! Beperkte plek.
18/11/2025

Laaste week vir bespreek en betaal! Beperkte plek.

Dit gaan baie en heerlik wees! Slegs bespreekte plek beskikbaar.Dis daai goed wat jy net op TV sien, gaar gemaak by Tran...
10/11/2025

Dit gaan baie en heerlik wees! Slegs bespreekte plek beskikbaar.
Dis daai goed wat jy net op TV sien, gaar gemaak by Tranquility - Texan styl.

Die 'groot' eet iets wat nie gemis kan word nie.... 'Texas style' vleis, met ń Boland uitsig!
27/10/2025

Die 'groot' eet iets wat nie gemis kan word nie.... 'Texas style' vleis, met ń Boland uitsig!

Kom bederf jouself, familie, vriende of kollegas...Kaartjies verkoop vinnig!
16/10/2025

Kom bederf jouself, familie, vriende of kollegas...
Kaartjies verkoop vinnig!

Kom eet soveel as wat jy wil!
15/10/2025

Kom eet soveel as wat jy wil!

Please do support us.   It is for such a good initiative.
18/08/2025

Please do support us. It is for such a good initiative.

Address

Main Road
Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vryburger Omgeemense Paarl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share