ACVV Paarl Vallei

ACVV Paarl Vallei Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ACVV Paarl Vallei, Non-Governmental Organization (NGO), 14 Lang Street, Paarl.

The Afrikaanse Christelike Vrouevereniging (ACVV) is a Christian women’s organization that was established in 1904 and is one of the oldest welfare organizations in South Africa.

Onthou om vir Wielie Walie te ondersteun met hul fondsinsameling.  Skud die vere reg en kom geniet n heerlike oggend saa...
08/05/2026

Onthou om vir Wielie Walie te ondersteun met hul fondsinsameling. Skud die vere reg en kom geniet n heerlike oggend saam.

Middelafhanklikheids bewusmakingsprojek by Kersboslaagte. Spreker Mnr Julies.
08/05/2026

Middelafhanklikheids bewusmakingsprojek by Kersboslaagte. Spreker Mnr Julies.

Kinderregte en verantwoordelikhede projek by Kersboslaagte.
08/05/2026

Kinderregte en verantwoordelikhede projek by Kersboslaagte.

Liggaamsveiligheidsprojek by skool aangebied in samewerking met Paarl. SAPD.
08/05/2026

Liggaamsveiligheidsprojek by skool aangebied in samewerking met Paarl. SAPD.

πŸŒˆπŸ” Wielie Walie Boereworsrol & Bashew Verkope! 🍊✨Moenie hierdie lekker geleentheid misloop nie! πŸ˜‹πŸ“… Datum: 24 April 2026πŸ’°...
15/04/2026

πŸŒˆπŸ” Wielie Walie Boereworsrol & Bashew Verkope! 🍊✨

Moenie hierdie lekker geleentheid misloop nie! πŸ˜‹

πŸ“… Datum: 24 April 2026
πŸ’° Prys: Slegs R30 per kombinasie!

Geniet ’n heerlike boereworsrol saam met ’n verfrissende Bashew koeldrank. Perfek vir ’n vinnige happie of om die familie te bederf.πŸ™Œ

πŸ“ Plek: Langstraat 14, Noorder Paarl

πŸ“ž Bestel vandag by:
Inah – 021 872 7926
πŸ“§ [email protected]

⏰ Laaste bestellings: 22 April 2026

Ondersteun ’n goeie saak en kry sommer iets lekker om te eet! ❀️

πŸ‘‰ Deel gerus met jou vriende en familie!

Baie dankie Lauren, Samantha en Robin vir julle harde werk by ACVV Paarl Vallei.  Ons waardeer julle.
17/03/2026

Baie dankie Lauren, Samantha en Robin vir julle harde werk by ACVV Paarl Vallei. Ons waardeer julle.

Kom ondersteun asseblief die Oase Dienssentrum se fondsinsameling.
10/02/2026

Kom ondersteun asseblief die Oase Dienssentrum se fondsinsameling.

09/02/2026
Ons dienssentrum hou 'n  fondsinsameling.  Kom ondersteun hulle asseblief.
20/10/2025

Ons dienssentrum hou 'n fondsinsameling. Kom ondersteun hulle asseblief.

20/09/2025

πŸŒοΈβ€β™‚οΈβ›³ ACVV Wielie Walie Kleuterskool Golfdag 2025 β›³πŸŒοΈβ€β™€οΈ

Ons nooi jou uit na ’n swing-tastiese dag ter ondersteuning van ’n wonderlike doel! πŸŽ‰

πŸ“… Datum: Vrydag, 3 Oktober 2025
πŸ“ Plek: Wellington Gholfbaan

Bring jou klub, span jou vriende in, en bespreek jou 4-bal vooraf

🎁 Fantastiese pryse β€’ πŸ” Heerlike etes β€’ 🎯 Lootjies en verrassing-items
Alle fondse wat ingesamel word, ondersteun die ontwikkeling van ons geliefde ACVV Wielie Walie Kleuterskool en ons opvoedkundige programme.

πŸ“Œ Besprekings en navrae: Inah Luiters - 021 872 7926 / Anieka Malherbe - 082 328 2788

πŸ’Ό Borge is ook welkom!

Address

14 Lang Street
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Paarl Vallei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share