Hartland Stigting

Hartland Stigting Mense wat belangstel in om ons te ondersteun met fondse vir selfbeskikking en grond te bele vir behuising en verdere groei kan ons hulle eposse inbox.
(3)

Hartland Stigting is op 12 Mei 2014 te Orania opgerig met die doel om 'n lewensvatbare en volhoubare grondgebied vir die Afrikanervolk te help bewerkstellig met die oog op verwesenliking van selfbeskikking, onafhanklikheid en vryheid. HS spruit uit die Afrikaner Vryheidstigting (AVSTIG) wat in 1987 tot stand gekom het met as doel praktiese beslag aan die vryheidstrewe van die Afrikaner. AVSTIG is

in 2000 omskep in die Orania Beweging, wat fokus op Orania as praktiese groeipunt vir uiteindelik 'n onafhanklike Afrikanersvolkstaat. HS neem egter die vryheidstrewe 'n stap verder en streef en werk vir 'n groter grondgebied vir die Volkstaat wat basies strek van Orania tot aan die Weskus. Vir die HS gaan dit oor die identifisering van 'n streek wat as Afrikanerstaat lewensvatbaar sou wees, daarin meer groeipunte te vestig en uiteindelik te beweeg na 'n situasie waardeur 'n politieke skikking met die Suid-Afrikaanse regering, die nuwe Afrikanerstaat tot stand kan kom. Dit is vanwaar die Hartland Stigting kom en waar dit tans staan.

Address

84 Saffier Straat Ou Karooplaas
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

0530040034

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartland Stigting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Hartland Stigting:

Share