Begrond Instituut

Begrond Instituut Begrond is ‘n Christelike navorsingsinstuut wat die Afrikaner en Afrikaanse gemeenskap wil bystaan om Bybelse antwoorde op belangrike lewensvrae te kry.

09/04/2026

Luister vanaand om 19:00 na Vryspraak.

Dr. Wikus Buys van Begrond gesels oor die rol van die burgerlike eed van getrouheid binne die Afrikaner se republikeinse tradisie.

Vryspraak word uitgesaai op https://radioorania.co.za/

03/04/2026

Geroep om te leef.

02/04/2026

’n Kragtige gesprek oor roeping, arbeid en wat dit werklik beteken om as volk voor God te staan — kyk saam en d**k dieper.

12/02/2026

Skakel vanaand om 19:00 in op Radio Orania vir die nuutste aflewering van Vryspraak

05/02/2026

Skakel vanaand om 19:00 in op Radio Orania vir die nuutste aflewering van Vryspraak. Vanaand gesels dr Wikus Buys met prof Alwyn Swanepoel oor volk en verbond.

29/01/2026

Skakel vanaand om 19:00 in op Radio Orania vir die volgende episode van Vryspraak. Vanaand gesels ons met Paul Vogel van Bo-Karoo Opleiding.

"‘n Mens kan sê dat dit eintlik die tema van die hele Bybel is: God se Woord wat na mense kom."
08/04/2025

"‘n Mens kan sê dat dit eintlik die tema van die hele Bybel is: God se Woord wat na mense kom."

Ons ken almal hierdie verhaal baie goed—die verhaal van die profeet Jona. Dit is ’n verhaal wat ons graag vir ons kinders vertel, met die groot wonderwerk waarin Jona deur ’n groot vis ingesluk word nadat hy probeer weghardloop het van die Here. Dit is ’n kort boek van slegs vier hoofstukke ...

"Maar die sagmoediges sal die aarde erf omdat die oorsprong en doel van die aarde kom van Hom voor wie hulle sagmoedig i...
24/03/2025

"Maar die sagmoediges sal die aarde erf omdat die oorsprong en doel van die aarde kom van Hom voor wie hulle sagmoedig is."

Die sagmoediges word gelukkig, salig en geseënd genoem omdat hulle die aarde gaan beërwe. Dit is ’n geweldige belofte. Dit val ook vreemd op die oor. Hoe kan dit die sagmoediges wees wat die aarde beërwe? Mens sou dit eintlik nie verwag nie. Mense wat in die geskiedenis groot dele van die aarde...

"Want wanneer iemand werklik sagmoedig is dan buig hy, nie voor mense of hulle verwagtinge nie, maar voor die wil van Go...
19/03/2025

"Want wanneer iemand werklik sagmoedig is dan buig hy, nie voor mense of hulle verwagtinge nie, maar voor die wil van God."

Christus het ons nou reeds op twee belangrike eienskappe van sy koninkryksburgers gewys. Beide daardie eienskappe het te make met die gebrokenheid in en om onsself. Ons het gehoor dat die erfgename van Christus se koninkryk arm van gees is. Hulle besef dat hulle in alles afhanklik van die Here is. O...

"Dit is die troos vir elkeen wat treur oor die skuld van sy sonde. In Christus is dit vir ewig voor die Vader weggeneem....
18/03/2025

"Dit is die troos vir elkeen wat treur oor die skuld van sy sonde. In Christus is dit vir ewig voor die Vader weggeneem."

Hulle wat treur oor die totaliteit van hierdie bedeling se sondegebrokenheid is salig. Hulle is geseënd, want Hy wat die koninkryk van die hemele bring staan in ons Skrifgedeelte voor hulle en preek. Hulle is geseënd, want Hy wat ’n einde aan die gebrokenheid gaan maak is hier. Christus se koms ...

Address

Orania

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Begrond Instituut posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Begrond Instituut:

Share