Fabricius Meganiese Dienste

Fabricius Meganiese Dienste Fabricius Meganiese Dienste is jou plaaslike verskaffer in die Ceres en Koue Bokkeveld omgewing van

Herfs se oranje blare en ñ Kubota M9540🍁
21/05/2026

Herfs se oranje blare en ñ Kubota M9540🍁

Aan al die moeders, ma's, mamma's: Ons sien die moeite en werk wat julle elke dag insit om die oes van die wêreld 'n suk...
10/05/2026

Aan al die moeders, ma's, mamma's: Ons sien die moeite en werk wat julle elke dag insit om die oes van die wêreld 'n sukses te maak. Gelukkie Moedersdag!



Foto: Kubota Tractor Corporation

Ons maak so bietjie van 'n langnaweek hier amper aan die einde van 'n besige oesstyd. Ons is wel Dinsdag, 28 April tot D...
24/04/2026

Ons maak so bietjie van 'n langnaweek hier amper aan die einde van 'n besige oesstyd.

Ons is wel Dinsdag, 28 April tot Donderdag, 30 April, op ons pos!

Hardi Commander 3300L 27m kousbalk spuit. Kontak vir Philip -082 784 6599
09/04/2026

Hardi Commander 3300L
27m kousbalk spuit.

Kontak vir Philip -082 784 6599

2000L Kubota toring spuit, getrek deur ń Kubota M8540.Kontak gerus, Philip - 082 784 6599
06/04/2026

2000L Kubota toring spuit, getrek deur ń Kubota M8540.

Kontak gerus, Philip - 082 784 6599

Ons rus ook ‘n bietjie hierdie naweek. Vir almal wat van vandag af reis vir jul Paasfeesplanne, ons wens almal ‘n veilig...
01/04/2026

Ons rus ook ‘n bietjie hierdie naweek. Vir almal wat van vandag af reis vir jul Paasfeesplanne, ons wens almal ‘n veilige reis. Sien julle Dinsdag wanneer ons weer oopmaak.

Wolke amper so mooi soos die M8540n & L1361. 🚜
11/03/2026

Wolke amper so mooi soos die M8540n & L1361. 🚜

Hardi commander 3300 Met ñ kapasiteit van 3300L en ñ balk wydte van 27m is die kousbalk spuit in ñ klas van sy eie.
20/02/2026

Hardi commander 3300

Met ñ kapasiteit van 3300L en ñ balk wydte van 27m is die kousbalk spuit in ñ klas van sy eie.

U50 5 ton slootgrawer en M8540 narrow.
27/01/2026

U50 5 ton slootgrawer en M8540 narrow.

Mag julle elkeen 'n Geseënde Kersfees hê. Van Fabricius Meganiese Dienste en die Kubota-span - sien julle in 2026!
25/12/2025

Mag julle elkeen 'n Geseënde Kersfees hê. Van Fabricius Meganiese Dienste en die Kubota-span - sien julle in 2026!

Address

28 Protea Street
Op-Die-Berg
6836

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27827846599

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fabricius Meganiese Dienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share