06/06/2026
Magda en haar Erhard, how Louw can you go?
Met: Magda en Erhard Louw
🎭’n komedie oor liefde, die middeljare en die dinge wat ons almal uiteindelik beleef.
📍Maandag 10 Augustus,12:00pm by die Hermanus Nederduitse Gereformeerde Kerk.
Kry nou jou kaartjies aanlyn...
https://tickets.tixsa.co.za/event/magda-en-haar-erhard-how-louw-can-you-go-drama-komedie