31/08/2026
Ons wil graag ’n spesiale dankie sê aan Lovers & Friends vir julle ruim donasie.
Dit is vir ons besonders waardevol wanneer besighede soos julle ’n hand uitreik en betrokke raak by die gemeenskap. Julle ondersteuning help ons om ons deure oop te hou en om voort te gaan om ’n verskil te maak in die lewens van mense wat ons ondersteuning nodig het. Dankie dat julle saam met ons omgee, saam met ons gee en saam met ons ’n verskil maak.
🌻Ons waardeer julle ongelooflik baie🌻