Liefde Wen Jou

Liefde Wen Jou Musiek Leef is ñ trotse afrikaanse musiek besigheid. Ons spesialiseer in:
*Bemarking, *Optrede Or

Van   se kant af wil ons ook net baie geluk sê aan elke kunstenaar met hulle wonderlike toekennings!!
24/04/2017

Van se kant af wil ons ook net baie geluk sê aan elke kunstenaar met hulle wonderlike toekennings!!

21/04/2017

BOK VAN BLERK & JOE FOSTER kom kuier op 6 MEI 2017 in Nigel Gauteng as jy hom life wil sien kom maak ñ draai! Defentief ñ show om by te wees!! Hoërskool John Vorster sport gronde Nigel. Kaartjies R100 pp by skool kantoor beskikbaar. Navrae kontak 011 814 8218.

Lekker grapperige vermaak deur Casper de Vries!!
13/04/2017

Lekker grapperige vermaak deur Casper de Vries!!

Lekker boys!!Jonathan live show wat jy nie wil mis nie..14 April 2017 by Barnyard Parkview Pretoria!! Kaartjies beskikba...
13/04/2017

Lekker boys!!
Jonathan live show wat jy nie wil mis nie..
14 April 2017 by Barnyard Parkview Pretoria!! Kaartjies beskikbaar vir slegs R150 pp

12/04/2017

Vir wie maak ons van die week??
Kom comment jou request hier onder.

Johnny Lochner se CD is nou beskikbaar op itunes!! Kry hom nou en luister lekker..
12/04/2017

Johnny Lochner se CD is nou beskikbaar op itunes!! Kry hom nou en luister lekker..

BOK VAN BLERK kom kuier op 6 MEI 2017 in Nigel Gauteng as jy hom live wil sien kom maak ñ draai! Defentief ñ show om by ...
11/04/2017

BOK VAN BLERK kom kuier op 6 MEI 2017 in Nigel Gauteng as jy hom live wil sien kom maak ñ draai! Defentief ñ show om by te wees!! Hoërskool John Vorster sport gronde Nigel. Kaartjies R100 pp by skool kantoor beskikbaar. Navrae kontak 011 814 8218.

Die MURGPYPFEES wat op 31 Maart en 1 April plaas gevind het was n reuse sukses!! Dankie vir almal se ondersteuning.
11/04/2017

Die MURGPYPFEES wat op 31 Maart en 1 April plaas gevind het was n reuse sukses!! Dankie vir almal se ondersteuning.

11/04/2017

Baie welkom by ons amptelike blad van Musiek Leef as jy ñ groot aanhanger is van afrikaanse musiek is jy nou op die regte plek!! spesialiseer in:
*Bemarking van afrikaanse kunstenaars.
*Optrede Organisering
*Charity's
*MC werk
Kontak ons gerus vir enige nuus of inligting oor afrikaanse musiek by 060 482 8343.

Address

Nigel

Telephone

0604828343

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liefde Wen Jou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share