Let's help Conrad to get his E-Sight glasses

Let's help Conrad to get his E-Sight glasses Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Let's help Conrad to get his E-Sight glasses, Charitable organisation, Nelspruit SP Outlying.

Baie geluk Conrad met jou silver O/17 (al is jy net 15) abled bodies diskus medalje en jou 3 goud vir Para Athletes.  On...
08/03/2025

Baie geluk Conrad met jou silver O/17 (al is jy net 15) abled bodies diskus medalje en jou 3 goud vir Para Athletes. Ons is baie trots op jou. SASAPD Chapionship hier kom ons.

13/11/2024

🌟 Dubbel Goud vir Conrad Otto! 🌟

Conrad het die naweek aan die Mpumalanga-uitdunne deelgeneem en gekwalifiseer vir die SASAPD (South African Sports Association for People with Disabilities) kampioenskappe in Maart 2025. Hy neem deel in die o. 17 F13/T13-kategorie vir visueel gestremde atlete.

🏅 Met 'n indrukwekkende 30,65 m in diskus en 9,56 m in gewigstoot het hy die goud medaljes behaal! 🥇🥇

Ons is ongelooflik trots op Conrad se prestasie en staan bankvas agter hom op sy pad na die 2025-kampioenskappe. Ons weet hy het die potensiaal om groot dinge te bereik en sal hom elke stap van die pad ondersteun.

Baie geluk met jou dubbel goud. Trots op jou. Nou oor 4 maande SASAPD Chapionship.
11/11/2024

Baie geluk met jou dubbel goud. Trots op jou. Nou oor 4 maande SASAPD Chapionship.

Address

Nelspruit SP Outlying
1213

Telephone

+27605717052

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Let's help Conrad to get his E-Sight glasses posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share