VLU Naboomspruit

VLU Naboomspruit Naboomspruit Vroue Landbou Unie is gestig in 1946. Die Vroue Landbou Unie se doelstelling is "Die opvoeding van die volwasse vrou".

Vir navrae:
Die voorsitter: Wendy Engelbrecht - 074 893 9618
Die skakelbeampte: Debbie Weideman - 082 775 6468

15/03/2026
12/03/2026
Wendy Engelbrecht
12/03/2026

Wendy Engelbrecht

Kompetisieartikels en pryse van VLU Noord, Soetdoringstreek se 25ste konferensie.
11/03/2026

Kompetisieartikels en pryse van VLU Noord, Soetdoringstreek se 25ste konferensie.

VLU Noord, Soetdoringstreek se 25ste konferensie is op Saterdag, 7 Maart 2026, deur die Naboomspruittak by die NG Gemeen...
11/03/2026

VLU Noord, Soetdoringstreek se 25ste konferensie is op Saterdag, 7 Maart 2026, deur die Naboomspruittak by die NG Gemeente Naboomspruit aangebied. Dit is vanjaar Naboomspruittak se 80ste verjaarsdag en daarom was die tema die jare 80. Lede was ook uitgenooi om volgens die tema aan te trek. Deel 2 se foto’s is van die verrigtinge asook ontbyt, teetyd en etenstyd.

VLU Noord, Soetdoringstreek se 25ste konferensie is op Saterdag, 7 Maart 2026, deur die Naboomspruittak by die NG Gemeen...
11/03/2026

VLU Noord, Soetdoringstreek se 25ste konferensie is op Saterdag, 7 Maart 2026, deur die Naboomspruittak by die NG Gemeente Naboomspruit aangebied. Dit is vanjaar Naboomspruittak se 80ste verjaarsdag en daarom was die tema ’Die jare 80’. Lede was ook uitgenooi om volgens die tema aan te trek. Deel 1 se foto’s wys die voorbereiding tot die konferensie.

Dis heerlike Lente, was ons tema vir September byeenkoms. Die dames het uitgehang met oorspronklike hoede. Marié Bester ...
10/10/2025

Dis heerlike Lente, was ons tema vir September byeenkoms. Die dames het uitgehang met oorspronklike hoede. Marié Bester het gedemonstreer hoe om suurdeegbroodjie te maak van begin tot einde en ons kon proe hoe lekker so broodjie smaak. Dorothy Davis van Sanlam het met ons gesels oor die belangrikheid van testamente en boedels

Drie nuwe lede het aangesluit. Baie welkom Meandi, Bernice en Sonette
18/04/2025

Drie nuwe lede het aangesluit. Baie welkom Meandi, Bernice en Sonette

Een van ons vele werkssessie ter voorbereiding van 2026 Konferensie
18/04/2025

Een van ons vele werkssessie ter voorbereiding van 2026 Konferensie

Address

Naboomspruit
0560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU Naboomspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VLU Naboomspruit:

Share