20/10/2026
BOUBLOK 5: VREDE
20 Oktober
Broers, vandag se boublok is VREDE.
Johannes 14:27
Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek vir julle. Nie soos die wêreld gee, gee Ek vir julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.
Jesus gee ons Sy eie vrede, nie die oppervlakkige vrede van die wêreld nie, maar ’n diepe, blywende vrede te midde van storms.
Mag hierdie vrede vandag jou hart vul en jou anker wees.
Mighty Men Bosveld