Huis Spitskop

Huis Spitskop Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Huis Spitskop, Non-Governmental Organization (NGO), 18 Beaufort Street, Murraysburg.

25/05/2026
Word deel van die veradering!Help ons om te voorsien in die behoeftes van ons kinders.Sien die verskillende maniere hoe ...
25/05/2026

Word deel van die veradering!

Help ons om te voorsien in die behoeftes van ons kinders.

Sien die verskillende maniere hoe jy 'n kind se lewe kan verander.🙏

Die winter is hier en die Karoo raak baie koud 🥶Baie dankie aan Alta Ffolks en haar vriendekring vir die warm "glow in t...
18/05/2026

Die winter is hier en die Karoo raak baie koud 🥶

Baie dankie aan Alta Ffolks en haar vriendekring vir die warm "glow in the dark" kombersies, wol mussies en serpies aan ons kinders.

Ons waardeer dit baie🙏

Vandag vier ons die verjaarsdag van ons bestuurder Jaco HoltzhausenBeste wense vir die nuwe lewensjaar🎉🎊🎂🙏
08/05/2026

Vandag vier ons die verjaarsdag van ons bestuurder Jaco Holtzhausen
Beste wense vir die nuwe lewensjaar🎉🎊🎂🙏

08/05/2026
Dit is Internasionale Kinder-en Jeugsorg Werk WeekOns wil ons Kinder-en Jeugsorgwerkers bedank vir hulle liefde,omgee en...
07/05/2026

Dit is Internasionale Kinder-en Jeugsorg Werk Week

Ons wil ons Kinder-en Jeugsorgwerkers bedank vir hulle liefde,omgee en versorging wat hulle elke dag aan ons kinders by Huis Spitskop onvoorwaardelik gee.

Dankie vir elke bydrae wat julle lewer tot die groei van elke kind❤️

Deylyn Deyce
Clairina Roberts
Wavey Martin

Ons waardeer julle🌸

Ons Huishoudster verjaar vandag🎉🎊Baie geluk met jou verjaarsdag Adri, mag jy met 'n geseende nuwe lewensjaar jaar gespaa...
21/04/2026

Ons Huishoudster verjaar vandag🎉🎊

Baie geluk met jou verjaarsdag Adri, mag jy met 'n geseende nuwe lewensjaar jaar gespaar word🙏
Baie dankie vir jou liefde en omgee aan ons kinders

Gister het Huis Spitskop amptelik hul eerste groep inwoners/kinders ontvang.Dit was n dag gevul met gemengde emosies. Pa...
08/04/2026

Gister het Huis Spitskop amptelik hul eerste groep inwoners/kinders ontvang.
Dit was n dag gevul met gemengde emosies. Party was baie opgewonde om hier te wees en ander baie hartseer om die bekende te verruil vir die onbekende.

Ons wil vir Hannelie en Liana van Susterliefde bedank vir die skenking van verwelkoming sakkies aan ons kinders.
Ons waardeer dit baie🙏

Vandag wil ons vir Isak Goeieman baie geluk wens met sy verjaarsdag. Mag dit 'n voorspoedige nuwe lewensjaar wees🎊🎉Isak ...
24/03/2026

Vandag wil ons vir Isak Goeieman baie geluk wens met sy verjaarsdag. Mag dit 'n voorspoedige nuwe lewensjaar wees🎊🎉

Isak is aangestel as faktotum by Huis Spitskop.
Ons waar deer jou in ons span🙏

19/03/2026

Address

18 Beaufort Street
Murraysburg
6995

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27738733544

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Spitskop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Huis Spitskop:

Share