Danabaai Ratepayers Association

Danabaai Ratepayers Association DRA is daarom die inwoners en besighede by te staan met enige dienslewering probleme in Danabaai.

Kontak per e-pos [email protected] en daar aandag aan U saak gegee word, aangespreek sal word met die Wykraadslid.

25/08/2024

๐ˆ๐ƒ๐ & ๐๐”๐ƒ๐†๐„๐“ ๐‘๐„๐•๐ˆ๐„๐–: ๐‹๐„๐“'๐’ ๐‡๐„๐€๐‘ ๐…๐‘๐Ž๐Œ ๐˜๐Ž๐” ๐“๐‡๐ˆ๐’ ๐’๐„๐๐“๐„๐Œ๐๐„๐‘
The Mossel Bay Municipality is in the process of reviewing its Integrated Development Plan (IDP) and Medium-Term Revenue and Expenditure Framework (MTREF) budget for the 2025/2026 financial year.The next round of public consultations regarding the IDP and Medium Term Revenue Expenditure Framework (MTREF) will be hosted in September.
๐“๐ก๐ž ๐ฌ๐œ๐ก๐ž๐๐ฎ๐ฅ๐ž ๐Ÿ๐จ๐ซ the ๐’˜๐’‚๐’๐’Œ-๐’Š๐’ ๐’”๐’†๐’”๐’”๐’Š๐’๐’๐’”:
โ€ข 16 September - 16:00 - 18:00:
Ward 11 โ€“ Dana Bay community hall
Do not miss this opportunity to give your input on municipal issues affecting Ward 11. Residents are encouraged to use these ๐’˜๐’‚๐’๐’Œ-๐’Š๐’ ๐’”๐’†๐’”๐’”๐’Š๐’๐’๐’” to engage with the municipality.
๐€๐๐๐ข๐ญ๐ข๐จ๐ง๐š๐ฅ ๐ข๐ง๐ฉ๐ฎ๐ญ
Written comments and input may be sent via email to either:
[email protected] (IDP related) [email protected] (Budget related), or
Post to: Private Bag X29, Mossel Bay, 6500, or
Hand-delivered to 101 Marsh Street, Mossel Bay, 6500 (Security booth).
๐‚๐‹๐Ž๐’๐ˆ๐๐† ๐ƒ๐€๐“๐„ ๐…๐Ž๐‘ ๐‚๐Ž๐Œ๐Œ๐„๐๐“๐’ ๐Ž๐‘ ๐ˆ๐๐๐”๐“: ๐Ÿ‘๐ŸŽ ๐’๐„๐๐“๐„๐Œ๐๐„๐‘ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’ ๐€๐“ ๐Ÿ๐Ÿ”:๐ŸŽ๐ŸŽ
For any further enquiries please do not hesitate to contact:
โ€ข Mr Z Mpumela at (044) 606 5096/ email [email protected] IDP, or
โ€ข Ms V Basson at (044) 606 5154/ email [email protected] โ€“ Budget.

19/08/2024

Kom ons as geemskap versterk die Wyksraadlid Nickey le Roux se hande.

07/08/2024

Met verwysing na Anne-Marie se skrywe tov 2e strand se trappe. Ek het +-2 maande gelede 'n skrywe aan ons raadslid gerig met 'n versoek dat die onderste deel van die trap vervang word met 'n konkreet trap wat diep genoeg in die sand gefondament word. (Daar moet minstens 20 trappe/sporte wees.) Die onderste hout gedeelte van die trap spoel telkens weg en bly dan maande lank ontoeganklik. Sy het onderneem om dit aan die munisipaliteit deur te gee. Ek sou vriendelik versoek dat ander ook hier sal help dat ons nie weer met 'n tydelike trap sit nie. Gerhard Stander.

07/08/2024

Goeie mรดre, ek is besig om alle gemors pos te verwyder. Insien u gemors pos sien sal dit waardeer word indie u my kan help om daarvan intslae te raak, so werk saam tot een doel .

06/08/2024

Bou saam en verening as belastingbetalers om probleme van belang aan te spreek.

06/08/2024

Kom ons werksaam tot die voordeel van almal in Danabaai.

Address

9 E Collinastraat
Mosselbaai
6510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Danabaai Ratepayers Association posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share