04/02/2026
B I T E S & B R U S H E S
💛Celebrate Love💛
14 Feb ~ 09h00-13h00
TWIN TREES Grootbrak
R590 per paartjie
Jy en jou geliefde word hartlik uitgenooi na ’n spesiale Celebrate Love: Bites & Brushes ervaring — ’n speelse, kreatiewe en romantiese geleentheid waar liefde, kuns en lekker kos bymekaarkom.
Kom geniet ’n ontspanne tyd saam:
🎨 Skilder langs mekaar
🍹 Geniet iets om te drink
🍽️ Smul aan heerlike happies
💞 Lag, verbind en skep nuwe herinneringe
》Geen kunsondervinding is nodig nie — net julle twee en gewillige harte om saam iets besonders te beleef.
》Ingesluit: 'n Canvas vir elk + die gebruik van alle materiale.
》Uitgesluit: Eet- en drinkgoed (bestel en betaal jou eie vanaf 'n vol spyskaart)
Beperkte plek beskikbaar — bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.
📌 RSVP Nickey 0823035283
Kom vier liefde, kleur en kreatiwiteit.
Hoop ek sien julle daar😉