ACVV Tweedehandse Winkel

ACVV Tweedehandse Winkel Die ACVV Tweedehandse Winkel is 'n inisiatief deur die lede van die ACVV Moorreesburg tak. Niks word aangekoop nie. Alles wat ons verkoop, is aan ons geskenk.

Ons beker loop daagliks oor van dankbaarheid vir almal se oop hande en harte.

Die stel is in 'n ongelooflike toestand vir sy ouderdom. Geen stukkend plekkies op die rottang dele. Hout is netjies en ...
25/01/2026

Die stel is in 'n ongelooflike toestand vir sy ouderdom. Geen stukkend plekkies op die rottang dele. Hout is netjies en materiaal is skoon en netjies.

R 7000

Address

22 Retiefstraat
Moorreesburg
7310

Opening Hours

Tuesday 09:30 - 14:00
Wednesday 09:30 - 14:00
Thursday 09:30 - 14:00
Friday 09:30 - 14:00

Telephone

+27224331477

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Tweedehandse Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share