Warrior House Foundation

Warrior House Foundation Supporting children with unique abilities. Driven by this passion, Warrior House emerged from the seeds of community collaboration.

Our story began with a heartfelt dream, nurtured by Frikkie and Zanelle Barnard, proud parents of Frederick, a child with unique abilities. Their vision was simple yet profound: to create a sanctuary for families like theirs, facing the daily challenges of raising exceptional children. Inspired by the Moorreesburg Warriors project initiated by Dirkie Uys High School in 2022, spearheaded by, Isabel

Crous, our foundation took root and began to flourish. From humble beginnings, we've embarked on a journey to realize our biggest aspirations. As the saying goes, "Shoot for the moon, and if you miss, you'll be among the stars." Our dream knows no boundsโ€”we envision a future where every unique ability child has access to specialized education and care, right here in the heart of the Swartland, in Moorreesburg. But as we strive toward this goal, our focus remains grounded in the present. Warrior House Foundation Trust is more than just a nameโ€”it's a promise of support, symbolized by the colors of life, hope, courage, and strength. Green for the vitality that each child embodies, yellow for the optimism that lights our path, and red for the bravery that defines our community. Our clear vision to champion children with unique needs and empower their families to navigate the journey ahead. Through advocacy, education, and unwavering compassion, we're reshaping perceptions and fostering inclusivity in every corner of our community. At Warrior House, we understand that every journey begins with a single step. That's why we're here to lend a helping hand, offering emotional and financial support to families in need. Because no parent should face the challenges alone, and no child should ever feel anything less than cherished. Warrior House Foundation Trust has been registered as an NPO early 2024 - a big milestone for us.

Kom besoek gerus Foundations of the Future
13/06/2026

Kom besoek gerus Foundations of the Future

๐ŸŒŸ Wie is ons?๐ŸŒŸ

By Foundations of the Future is ons โ€™n leer sentrum vir kinders tussen 3 tot 5 jaar. Ons glo leer gaan nie net oor werksaktiwiteite en prestasie nie โ€” dit gaan ook oor die bou van vaardighede, selfvertroue en vreugde deur spelโ€‘gebaseerde, praktiese ervarings.

Ons bied volledige dagpakkette aan wat alle etes en benodigdhede insluit, sodat ouers gerus kan wees en kinders โ€™n veilige, gestruktureerde roetine het. Kinders kan ook aansluit by ons oggendprogram of middagspeelprogram, afhangend van wat die beste vir elke gesin werk.

Ons sentrum is deel van โ€™n lewendige opvoedkundige hub saam met โ€™n tuisskool sentrum, nasorg sentrum en lees sentrum โ€” elkeen werk onafhanklik en afsonderlik maar deel gesertifiseerde, veilige perseel.

Binne is ons oopplanโ€‘ruimte kalm en buigsaam, met sones vir lees, regulering en kreatiewe spel. Buite wag die avontuur: sandputte, konstruksiespel, fietse, hangmatte, โ€™n klimraam, bome en natuurโ€‘aktiwiteite.

Hier leer kinders deur werklike ervarings: om getalle in sand te trek, dit met Lego te bou, herfsblare te hark en kuns te maak, rolspel as onderwysers, dans en oefening. Gestruktureerde roetines gee rigting, terwyl vryheid om te verken verbeelding en veerkragtigheid kweek.

Ons berei kinders nie net voor vir Graad R nie โ€” ons berei hulle voor vir die lewe.

To all the Warrior Mom's ๐Ÿฉท๐Ÿฉท๐ŸฉทHappy Mother's day ๐Ÿ’œ
10/05/2026

To all the Warrior Mom's ๐Ÿฉท๐Ÿฉท๐Ÿฉท

Happy Mother's day ๐Ÿ’œ

05/05/2026
Every life has value...
02/04/2026

Every life has value...

THROWBACK 25 Mar...Baie dankie dat julle saam met ons die dag groen ingekleur het...
30/03/2026

THROWBACK 25 Mar...

Baie dankie dat julle saam met ons die dag groen ingekleur het...

THROWBACK 25 Mar 2026Baie dankie dat julle die dag saam met ons groen ingekleur het.
30/03/2026

THROWBACK 25 Mar 2026

Baie dankie dat julle die dag saam met ons groen ingekleur het.

Dankie diรฉ courant vir jul inloer en deel van ons storie.
27/03/2026

Dankie diรฉ courant vir jul inloer en deel van ons storie.

'๐€๐ฌ ๐–๐š๐ซ๐ซ๐ข๐จ๐ซ ๐‡๐จ๐ฎ๐ฌ๐ž ๐ฐ๐ž๐ซ๐ค, ๐ข๐ฌ ๐๐ข๐ญ
๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ค๐ค๐ข๐ž ๐ฐ๐š๐ญ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ค๐š๐ง ๐š๐ ๐ญ๐ž๐ซ๐ฅ๐š๐š๐ญ'

Wat klein begin het as die Moorreesburg Warrior-projek vir vier jong "Warriors" het nou uitgebrei en gestalte gekry in 'n inklusiewe nasorg- en ontwikkelingsentrum wat binne maande reeds uit sy...

https://diecourant.co.za/2026/03/26/as-warrior-house-werk-is-dit-stukkie-wat-ons-kan-agterlaat/

Groen, die kleur vir vandag. Dankie Swartlandskou
25/03/2026

Groen, die kleur vir vandag. Dankie Swartlandskou

๐Ÿ’šโ€œ๐‘ฝ๐’†๐’“๐’‡โ€ ๐‘บ๐’˜๐’‚๐’“๐’•๐’๐’‚๐’๐’… ๐‘ฎ๐’“๐’๐’†๐’ ๐’๐’‘ ๐Ÿ๐Ÿ“ ๐‘ด๐’‚๐’‚๐’“๐’• ๐Ÿ’š

Maartmaand is die bewusmakingsmaand vir Serebraal Gestremdheid (Cerebral Palsy).

SG/CP is die mees algemene motoriese gestremdheid by kinders. Die maand beklemtoon die uiteenlopende ervarings van mense wat met CP leef.

Woensdag 25 Maart is CP-dag.

Op Moorreesburg is daar โ€˜n Warrior House Foundation vir kinders met unieke vermoรซns

Warrior House nooi almal om groen te dra en die hele Swartland op 25 Maart - Nasionale CP-dag - groen te โ€œverfโ€.

Vandag wil ons spesiaal opdra aan Kyla wie reeds haar engelvlerkies ontvang het. Frederick en Logan wat steeds elke dag ...
25/03/2026

Vandag wil ons spesiaal opdra aan Kyla wie reeds haar engelvlerkies ontvang het.

Frederick en Logan wat steeds elke dag dapper hard werk. Vergeet vir 'n oomblik van hul spesiale behoeftes en neem elkeen se besonderse glimlag in en spandeer 'n paar minute om vandag meer te verstaan oor Cerebral Palsy.

Vandag staan ons saam vir Nasionale CP Dag. Dankie aan almal wat groen dra  โ€“ julle maak die verskil sigbaar.Plaas jul f...
25/03/2026

Vandag staan ons saam vir Nasionale CP Dag. Dankie aan almal wat groen dra โ€“ julle maak die verskil sigbaar.

Plaas jul fotos en stories, tag ons, en wys hoe ons saamstaan!

Address

Moorreesburg
7310

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Warrior House Foundation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share