Modimolle BrakSloot Clean-Up

Modimolle BrakSloot Clean-Up Non Profit Community Vacant Land Clean Up Projects

πŸ“’ BRAKSLOOT SKOONMAAK & OPRUIMINGSPROJEKVanaf: ProjekkoΓΆrdineerder – Marnitz BeukesπŸ™ ’n Groot dank aan elke individu wat...
27/08/2025

πŸ“’ BRAKSLOOT SKOONMAAK & OPRUIMINGSPROJEK

Vanaf: ProjekkoΓΆrdineerder – Marnitz Beukes

πŸ™ ’n Groot dank aan elke individu wat reeds ’n skenking gemaak het ten bate van die Braksloot Skoonmaak- en Opruimings veldtog. Jou bydrae maak ’n sigbare verskil in ons gemeenskap! πŸŒπŸ’š

🌟 Spesiale Dank aan Instansies:

*Limpopo Lawnmowers en Jurie van der Merwe* – vir die deurlopende beskikbaarstelling van ontbossingsmasjinerie en selfs persoonlike arbeid. Julle betrokkenheid het ’n reuse verskil gemaak.

*Auto Cool* – vir ’n ruim kontantbydrae.

*Nylstroom AfriForum en Waterberg Sakekamer* – vir brandstof en kontantbydraes.

πŸ’΅
Dank aan al ons BackaBuddy-bydraers (individueel en instansies):

- Al die Anonieme skenkers

- Sandile Khumalo

- Barinda Barnard

- Fanie Roos

- Christo Lotter

- Nastassja Julyan ( Postnet )

- Pieter Snyman

- First Choice Fencing

- Manie Buy & Sell

- ModiMotive Cable Repair – Gert

- Paul

- Keter Technologies

- Alex & Dineo Sethoga

- Weslou Matte en Blinders

- Treasure Traders

- Modi Mall

- Sleep@121 Guesthouse

- Hans Visser

- Antoinette Knoetze

- Trifecta Boerdery
(Trekkers & Implemente )

🌱
Ons sal sorg dat die Braksloot skoon en netjies bly en hoop dat nóg mense en instansies by die projek sal betrokke raak. Jou steun help ons om Modimolle veiliger, mooier en gesonder te maak. ✨

πŸ“ž Navrae:
Marnitz Beukes – 076 534 3908


15/08/2025
Thank You Limpopo Lawnmowers.
15/08/2025

Thank You Limpopo Lawnmowers.


11/08/2025
Indien Enige iemand in Nylstroom "Tuin Vullis" na die "dump site" wil weg ry maar nie self kan of gemaklik voel om daarh...
03/08/2025

Indien Enige iemand in Nylstroom "Tuin Vullis" na die "dump site" wil weg ry maar nie self kan of gemaklik voel om daarheen te ry nie

Skakel gerus vir Zak van IZAK BURGER Tuindiens in Nylstroom.

Zak vra n bekostigbare fooi hy laai self by jou huis en ry dit weg na die geskikte perseel

Izak Burger
066 1043 728

Saam maak ons n verskil

03/08/2025

🌿 Modimolle Braksloot Skoonmaak en Opknap! 🌿

Ons span het hierdie week uiters hard gewerk!
Het jy ons al daar sien werk – besig om ’n verskil te maak en die Braksloot mooi skoon te kry? πŸ’ͺ

Ongelukkig is ons vanoggend ingelig oor onwettige storting van rommel by die Braksloot.

🚫 ’n Vriendelike versoek aan ons gemeenskap:

Moet asseblief nie rommel of afval in hierdie area stort nie.

Elke keer wanneer dit gebeur, moet ons span weer ’n skoongemaakte plek opruim – wat al die vordering wat ons saam maak vertraag.

Kom ons werk saam om ons dorp skoon, veilig en mooi te hou!

Onthou om jou donasie te maak aan diΓ© veldtog:

https://www.backabuddy.co.za/campaign/modimolle-braksloot-clean-up

Modimolle verdien beter – en saam kan ons dit regkry!





---------------------------

🌿 Modimolle Braksloot Clean-Up and Revamp! 🌿

It has been a very busy week for our team!
Have you seen us out there working hard, making a difference, and transforming the Braksloot? πŸ’ͺ

Unfortunately, this morning we discovered illegal dumping of waste in the Braksloot.

🚫 A kind request to our community:

Please do not dump your waste or garbage in this area.

Every time this happens, our team must clean the same places again – which slows down all the progress we’ve made together.

Let’s work together to keep our town clean, safe, and beautiful!

Do your part, help us by donating to the campaign:

https://www.backabuddy.co.za/campaign/modimolle-braksloot-clean-up

Modimolle deserves better – and with your help, we can achieve it!



01/08/2025

🌿 Modimolle Braksloot: Clean-Up and Revamp! 🌿

When last did you see the Braksloot?
There are already big changes – it is now cleaner, safer, and neater than ever before!

Together with businesses and the community, we are working hard to make Modimolle a cleaner, safer, and more beautiful town.
A heartfelt thank you to every person involved – big or small – YOU ARE MAKING A DIFFERENCE! πŸ™Œ

Have you done your part yet? If not, now is your chance!
Make a donation through our Back-a-Buddy campaign:
πŸ”— https://www.backabuddy.co.za/campaign/modimolle-braksloot-clean-up

πŸ“ž Enquiries:
Contact Marnitz Beukes on 060 435 7412.

Let’s work together for a safer and cleaner Modimolle!


πŸ“’ Lees meer oor die Modimolle Braksloot Projek!πŸ“– Moenie Die Pos Koerant misloop nie – daarin verskyn 'n uitstekende arti...
21/07/2025

πŸ“’ Lees meer oor die Modimolle Braksloot Projek!

πŸ“– Moenie Die Pos Koerant misloop nie – daarin verskyn 'n uitstekende artikel oor ons gemeenskapsprojek!

Ons sΓͺ baie dankie aan Die Pos Koerant vir hul puik beriggewing en vir die waardevolle ondersteuning aan die Modimolle-gemeenskap. πŸ’š

πŸ“° Gaan loer gerus vir meer besonderhede oor die vordering van die Braksloot Skoonmaak- en Opknappingsprojek!




17/07/2025

πŸ“ Dag 7: Modimolle Braksloot Skoonmaak & Opknapping

Herken jy nog die Braksloot?
Kyk net na die ongelooflike vordering wat Marnitz Beukes en sy span tot dusver gemaak het!

🌱 Is jy al betrokke by hierdie gemeenskapsprojek?

Kom maak ’n verskil β€” raak betrokke en staan saam met ons om Modimolle mooier Γ©n veiliger te maak!

πŸ’š Ondersteun ons deur ’n bydrae te maak:

πŸ”— https://www.backabuddy.co.za/campaign/modimolle-braksloot-clean-up

πŸ“ž Navrae?
Kontak gerus:

Marnitz Beukes
Veldtogdirekteur
060 435 7412





-------------
πŸ“ Day 7: Modimolle Braksloot Clean-Up & Revamp

Can you even recognize the Braksloot?
Look at the incredible progress made by Marnitz Beukes and his dedicated team so far!

🌱 Have you gotten involved yet?
Make a difference β€”
join us in making Modimolle a cleaner and safer town for all!

πŸ’š Support this initiative by making a contribution:

πŸ”— https://www.backabuddy.co.za/campaign/modimolle-braksloot-clean-up

πŸ“ž Questions or donations? Feel free to contact:

Marnitz Beukes
Campaign Director
060 435 7412



16/07/2025

Day 6: Modimolle Braksloot Clean-Up & Revamp
β€œCleaner Spaces, Safer Places – Let’s Restore Modimolle Together!”

Marnitz Beukes and his team are currently engaged in the thorough cleaning and restoration of the Braksloot.

🌍 But we can’t do it alone β€” we need your support to complete this project successfully.

🀝 Make a difference today:
Donate and be part of the change in the Modimolle community.

πŸ”— https://www.backabuddy.co.za/campaign/modimolle-braksloot-clean-up

πŸ“Έ Follow our progress daily on Facebook:
Modimolle Braksloot Clean-Up

πŸ“ž For enquiries, donations, or support, contact:

Marnitz Beukes – 060 435 7412

| |

16/07/2025

Dag 6

Marnitz Beukes en sy span is tans besig met die deeglike skoonmaak en opknapping van die Braksloot.

Ons het egter die hele gemeenskap se ondersteuning nodig om hierdie projek suksesvol te voltooi.

Ondersteun ons gerus en maak n donasie, dra by tot die Modimolle gemeenskap.

https://www.backabuddy.co.za/campaign/modimolle-braksloot-clean-up

Hou die Modimolle Braksloot Clean-Up Facebook blad dop en kyk daagliks hoe vorder die skoonmaak.

Vir navrae, skenkings en ondersteuning kan jul gerus vir Marnitz Beukes kontak :

πŸ“ž 060 435 7412

Address

108 Thabo Mbeki
Modimolle
0510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Modimolle BrakSloot Clean-Up posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share