15/11/2023
Werks geleentheid vir n jong passie volle persoon.
Moet n passie he vir natuur, plaas boer, wild en diere.
Moet vir drie maande op n slag weg kan werk van die huis af.
Moet gemaklik wees om alleen en in n span te werk.
Hoef nie ondervinding te he nie maar mense met ondervinding sal voorkeur geniet.
Stuur CV na [email protected]