Middies Klub Ondersteunersblad

Middies Klub Ondersteunersblad Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Middies Klub Ondersteunersblad, Nonprofit Organization, John Magagula 38, Middelburg.

Middies Klub is ’n nie-winsgewende organisasie wat gemeenskap, skooltrots en betrokkenheid rondom bevorder — saam met ouers, alumni, vennootskappe en vriende.

Middies Trots!
14/05/2026

Middies Trots!

Baie geluk aan die netbalspelers wat verkies is tot provinsiale spanne.

14/05/2026
13/05/2026

Middies teen Rustenburg Hoërskool op ons tuisvelde.Let’s support our teams.
12/05/2026

Middies teen Rustenburg Hoërskool op ons tuisvelde.

Let’s support our teams.

‼️‼️‼️‼️
08/05/2026

‼️‼️‼️‼️

Kom ons ondersteun ons mooi skool!
06/05/2026

Kom ons ondersteun ons mooi skool!

WATCH THIS SPACE!! Middies vat die hokkie-ondersteunersklubhuis na die volgende vlak!Ons hokkie-ondersteuners gaan binne...
24/04/2026

WATCH THIS SPACE!!

Middies vat die hokkie-ondersteunersklubhuis na die volgende vlak!

Ons hokkie-ondersteuners gaan binnekort met ’n splinternuwe klubhuis kan spog — ’n plek om saam te kuier, te ondersteun en trots Middie-gees uit te leef!

Ons bou nie net aan fasiliteite nie — ons bou aan trots, gees en ’n plek waar elke ondersteuner tuis voel.

MIDDIES maak ’n verskil!

Wil jy deel wees van iets groter?
👉 Sluit nou aan en wees saam met ons op hierdie opwindende reis!

Baie dankie aan BeerdeBeef & Beerde Farming vir die heerlike peuselhappies tydens ons tuis wedstryde .Julle bydrae maak ...
24/04/2026

Baie dankie aan BeerdeBeef & Beerde Farming vir die heerlike peuselhappies tydens ons tuis wedstryde .

Julle bydrae maak ’n groot verskil en dra by tot die unieke Middies-gees!

Middies Klub is niks sonder ons ouers en ondersteuners nie.

WE THANK YOU! 🙏

18/03/2026

MHS Middies Klub Ondersteunersblad

Gelukkige Valentynsdag aan al ons Middies Klub Ondersteuners! Mag julle dag met vriendskap, omgee en baie glimlagte gevu...
14/02/2026

Gelukkige Valentynsdag aan al ons Middies Klub Ondersteuners!
Mag julle dag met vriendskap, omgee en baie glimlagte gevul wees.

Happy Valentine’s Day to all our Middies Club Supporters!
May your day be filled with friendship, kindness and lots of smiles.

Address

John Magagula 38
Middelburg
1050

Telephone

+27729171084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Middies Klub Ondersteunersblad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Middies Klub Ondersteunersblad:

Share