Feral Care Friends Middelburg NPO NO 142-408

Call Directions Website Contact the organization

Feral Care Friends Middelburg  NPO NO 142-408 Feral Care Friends Middelburg exists in order to humanely manage feral cats through a trap/sterilize and return system.

ONS WEEKLIKSE BEPLANNER VIR 2027 IS HIER! Ons almal het ’n bietjie hulp nodig om ons weke beter te beplan en 2027 meer g...
21/10/2026

ONS WEEKLIKSE BEPLANNER VIR 2027 IS HIER!

Ons almal het ’n bietjie hulp nodig om ons weke beter te beplan en 2027 meer georganiseerd aan te pak!

A4 grootte

📝 52 bladsye – een vir elke week van die jaar!

✅ Genoeg plek vir jou week se beplanning en "To Do"-lysie.

💰 Slegs R120 elk!

Maak jou lewe makliker én ondersteun terselfdertyd ons straatkatte.

📩 Bestel joune by Charmain. 0655822860

Want elke straatkat verdien ’n kans.

’n Spesiale 10-jaar-herdenkingsuitgawe, propvol pragtige katfotos en hartroerende stories.Slegs R120BESTEL NOU JOU KALEN...
20/10/2026

’n Spesiale 10-jaar-herdenkings
uitgawe, propvol pragtige katfotos en hartroerende stories.

Slegs R120

BESTEL NOU JOU KALENDER❗️
0655822860

Ondersteun ons straatkatte en help ons om nóg lewens te red.

Wees die verskil – want elke straatkat verdien ’n kans!

Tien jaar se katte, een kalender ❤️Feral Care Friends Middelburg se 2027 herdenkings uitgawe is amper hier. Elke maand ‘...
18/10/2026

Tien jaar se katte, een kalender ❤️

Feral Care Friends Middelburg se 2027 herdenkings uitgawe is amper hier. Elke maand ‘n ware storie, elke bladsy ‘n stukkie hoop.

Moenie vir die onthulling wag nie. Bestel joune solank by Charmain.
0655822860

Feral Care Friends Middelburg se 10-jaar-herdenkingsuitgawe is op pad. Katfoto’s, hoopvolle oomblikke, en ‘n dekade van ...
18/10/2026

Feral Care Friends Middelburg se 10-jaar-herdenkingsuitgawe is op pad. Katfoto’s, hoopvolle oomblikke, en ‘n dekade van omgee op een muur❤️
Wil jy nie vir die groot onthulling wag nie? Bestel joune nou vooraf.

Kontak Charmain
Calendar

The universal cat distribution system over capacity!!! Do your part and get your cat fixed before 1 cat turns into 7.   ...
18/10/2026

The universal cat distribution system over capacity!!!

Do your part and get your cat fixed before 1 cat turns into 7.

Hier is nog 'n legkaart stukkie van die voorblad van ons 2027 kalender. GROOT NUUS❗️ GROOT OPWINDING❗️FERAL CARE FRIENDS...
18/10/2026

Hier is nog 'n legkaart stukkie van die voorblad van ons 2027 kalender.

GROOT NUUS❗️
GROOT OPWINDING❗️

FERAL CARE FRIENDS
MIDDELBURG BIED MET TROTS AAN…

Ons BESTE kalender nóg is oppad!

'n Spesiale 10-jaar-herdenkings
uitgawe vol hartroerende katfotos en hoopvolle oomblikke!

Nuuskierig om te sien hoe hy lyk?
Jy kan wag vir die groot onthulling… OF jy kan sommer nou joune vooraf bestel!

VOORAF BESTELLINGS IS NOU OOP!

Kontak
Charmain: 065 582 2860 om jou bestelling solank te plaas!

’n Dekade van omgee – ’n leeftyd van hoop.

Hierdie een wil jy nie misloop nie!!

GROOT NUUS❗️ GROOT OPWINDING❗️FERAL CARE FRIENDSMIDDELBURG BIED MET TROTS AAN… Ons BESTE kalender nóg is oppad!  'n Spes...
16/10/2026

GROOT NUUS❗️
GROOT OPWINDING❗️

FERAL CARE FRIENDS
MIDDELBURG BIED MET TROTS AAN…

Ons BESTE kalender nóg is oppad!

'n Spesiale 10-jaar-herdenkings
uitgawe vol hartroerende katfotos en hoopvolle oomblikke!

Nuuskierig om te sien hoe hy lyk?
Jy kan wag vir die groot onthulling… OF jy kan sommer nou joune vooraf bestel!

VOORAF BESTELLINGS IS NOU OOP!

Kontak
Charmain: 065 582 2860 om jou bestelling solank te plaas!

’n Dekade van omgee – ’n leeftyd van hoop.

Hierdie een wil jy nie misloop nie!!

16/10/2026

Address

9 Joulestreet
Middelburg
1055

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27655822860

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Feral Care Friends Middelburg NPO NO 142-408 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Feral Care Friends Middelburg NPO NO 142-408:

Shortcuts

Share